Fanatic Hoender Pot Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis.
Maak sowat 30 blokkies Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: minute stoltyd: 4 uur 1 kg.