Klein Koekies

Collection by Mariena

16 
Pins
Mariena
Hertzoggies in a pan My Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Baking Desserts, South African Desserts

Hertzoggies in ’n pan

Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l x 250 ml) suiker 187 ml Kos, Date Squares, Biscuit Cupcakes, Date Cookies, Coconut Slice, Gluten Free Sugar Cookies, Delicious Desserts, Yummy Food, Veg Dishes

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k) melk 125 g (½ blok) botter 250 g (1 pakkie) dadels, fyn gekap 250 ml (1 k) klapper 60 ml (4 e) gouestroop knypie sout 5 ml (1 t) vanielje 1 eier 625 ml (2½ k) pofrys (Rice Krispies) 500 ml (2 k) ekstra klapper Metode 1. Plaas suiker, melk, botter en dadels in kastrol. Verhit tot kookpunt en roer gereeld. 2. Laat 10 min. kook. Roer dikwels. 3. Roer klapper, gouestroop, sout en vanielje by. Laat nog 5 min kook. 4. Verwy...

Klapperkoekies ongeveer 48 koekies 125 g (¼ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 5 ml (1 t) vanielje 5 ekstragroot eiers 400 g (5 k) fyn klapper 125 ml (½ k) bruismeel knypie sout 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer Stel oond op 160 °C. 1 Room botter en strooisuiker tot liggeel. Klits vanielje by. 2 Klits eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. 3 Roer klapper, bruismeel en sout by tot gemeng. 4 Skep teelepels vol van beslag op bakplaat wat met bakpapier… Desserts To Make, Cookie Desserts, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, South African Recipes, Africa Recipes

Klapperkoekies ongeveer 48 koekies 125 g (¼ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 5 ml (1 t) vanielje 5 ekstragroot eiers 400 g (5 k) fyn klapper 125 ml (½ k) bruismeel knypie sout 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer Stel oond op 160 °C. 1 Room botter en strooisuiker tot liggeel. Klits vanielje by. 2 Klits eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. 3 Roer klapper, bruismeel en sout by tot gemeng. 4 Skep teelepels vol van beslag op bakplaat wat met bakpapier…

Suurlemoenblokkies (Foto: Teetydlekkernye, Lekker & Vinnig, Lapa-uitgewers) Suurlemoenblokkies klink soos die perfekte smulhappie vir ʼn blou Maandag. Lewer 12 blokke Bestanddele 1 x 200 g-pak tennisbeskuitjies 1 x 397 g-blik kondensmelk 150 ml suurlemoensap 125 ml klapper Metode Pak ʼn laag beskuitjies in ʼn gesmeerde vierkantige tertbord. Klits die kondensmelk en suurlemoensap tot dik en smeer die helfte daarvan oor die beskuitjies. Herhaal die proses en strooi laastens die klapper oo... Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Kos, Homemade Sweets, Tea Time Snacks, Lapa, Yummy Cakes

Suurlemoenblokkies (Foto: Teetydlekkernye, Lekker & Vinnig, Lapa-uitgewers) Suurlemoenblokkies klink soos die perfekte smulhappie vir ʼn blou Maandag. Lewer 12 blokke Bestanddele 1 x 200 g-pak tennisbeskuitjies 1 x 397 g-blik kondensmelk 150 ml suurlemoensap 125 ml klapper Metode Pak ʼn laag beskuitjies in ʼn gesmeerde vierkantige tertbord. Klits die kondensmelk en suurlemoensap tot dik en smeer die helfte daarvan oor die beskuitjies. Herhaal die proses en strooi laastens die klapper oo...

Drie soorte plaatkoekies Lunch, Food, Breakfast, Cake, Recipes, Pie Cake, Meal, Pastel, Eat Lunch

Drie soorte plaatkoekies

Selfs die kieskeurigste kleinspan sal hierdie geniet.

Pinterest