Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Woorde... #Afrikaans #say                                                                                                                                                                                 More

Woorde... #Afrikaans #say More

Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...

Ek is verlief op hierdie gedig. Geen idee wie is die skrywer nie.

Afrikaans | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo…

Mense van my Asem en vriende van my hart. Welkom by My Volk.

Ek skryf vir jou n liefdesbrief

Ek skryf vir jou n liefdesbrief

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd... my holderste bolder gat oor kop liefde.... My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin... ❤ @cloetearno

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd. My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin.

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Die lewe se magic lê in klein oomblikke... __ⓠ Wilna Adriaanse #afrikaans #LifeQuotes #litnet

Die lewe se magic lê in klein oomblikke.

Pinterest
Search