Afrikaanse uitspraken

Collection by M Melsen

14 
Pins

Quotes

Home Decor | Huis Dekor Hout Muur Kuns Wooden Wall Art Suid Afrika Platteland Dekor

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Soms bevind jy jouself in die middel van nerens en soms in die middel van nerens vind jy jouself

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Daar is 'n pad om te kies in die lewe EN die een wat ek kies is saam met jou

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mens huil nie omdat jy swak is nie, mens huil omda...

Mens huil nie omdat jy swak is nie, mens huil omdat jy vir te lank moes sterk bly

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Ek is ek.. Ek is ver van perfek.. ek maak dom foute, sê die verkeerde goed, ek praat soms sonder om te dink, ek maak verkeerde keuses, ek vertrou te maklik, en ek is nie trots op als wat ek al gedoen het nie... tog maak my foute my wie ek is. As jy in my lewe wil wees sal jy my aanvaar vir wie ek is Ek is ek..