Marie carstens
More ideas from Marie

Special Quotes, Afrikaans, Parenting

Nature, Special Quotes, Afrikaans, Thoughts

Here, help my asseblief onthou ... Al is U somtyds stil, is U nooit afwesig nie. Ek vergeet so maklik dat U namens my dinge bewerkstellig, want omdat ek niks sien nie speel my gedagtes in op my emosies. Ek besef vrees & angs kom nie van U af nie. Nooit - ooit - nie.

Kaalvoet Kersgebed #Afrikaans #Prayer

Kaalvoet Kersgebed #Afrikaans #Prayer

Here, herstel asseblief die balans in my lewe. Bou op waar die vyand afgebreek het en herstel waar hy geplunder het. Gee terug wat by my gesteel is en en vernietig wat hy geplant het.

Here, herstel asseblief die balans in my lewe. Gee terug wat by my gesteel is en en vernietig wat hy geplant het.

Afrikaans, Prayers