LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes
1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]
KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes
KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]
Tuna en Skyfie Tert
SPINASIE EN FETA SOUT TERT
Hierdie resep kom van 'n tannie wat ek leer ken het as student toe ek in my tannie hulle se tuisnywerheid Polfyntjie in die Ooste van Pretoria gewerk het. Met al my af periodes en vakansies het ek daar gewerk. Ek is in my finale jaar getroud en elke ekstra geldjie het help gate toe stop. Tannie Bettie Beyers het die heerlikste Ham en Sampioen terte gemaak. Sy was glad nie suining met haar resepte nie en het gereeld haar resepte met my gedeel. Sy het vir my baie goeie raad gegee en gesê dat…
souttert