Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Mielie-marmite-tert | SARIE

Mielie-Marmite-tert, 'n Ou gunsteling lyk soos ’n nuwe gereg met ’n skep mielies by.

Kaastert. Probeer gerus hierdie kaastert as jy ’n soutgereg by ’n partytjie of spesiale geleentheid moet voorsit.

Probeer gerus hierdie kaastert as jy ’n soutgereg by ’n partytjie of spesiale geleentheid moet voorsit.

Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!

Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is.

Flatervrye Souttertjies - Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

The raw materials Reminds me of what my mom made

How to Make Old Fashioned Frikkadels - The Recipe

One of my all time favourites, bothe to eat and to make, Frikkadellen, those meatballs of various sizes. Served up in so very many ways, a dish that becomes a firm family favourite!

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê...

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê.

Spek, Room en Blomkool Gebak | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Spek, Room en Blomkool Gebak | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Klaarstroom biltong-quiche     Bestanddele Kors 1 koppie koekmeel 1 koppie kaas, gerasper 125 g botter Vulsel 100 g bilton...

National Quiche Lorraine Day is on May Happy National Quiche Lorraine Day From All Uf Us at Antonio's at Nature's Paradise Day Spa & Salon​!

Pinterest
Search