SA Food.

Collection by Marianne Rautenbach • Last updated 27 minutes ago

339 
Pins
 • 
58 
Followers

Peppermint Crisp fridge tart - a South African treat - Cooksister | Food, Travel, Photography

·
14 reviews
·
4.5 hours
·

Looking for that long-lost delicious Peppermint Crisp pudding recipe that you remember from your South African childhood? Well, you’ve found it!

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

Romerige macaroni met maalvleis en kaas

'n Nuwe weergawe van 'n ou gunsteling.

MAALVLEIS - WIL OPHOU MAAR KAN NIE GEREG

Annette Strydom Kolb Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het. WIL OPHOU MAAR KAN NIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html 500gr mince 1 ui 250gr Shredded bacon 1 punnet Mushrooms 1 green pepper 1 blikkie sweetcorn 10ml knoffel 10ml origanum 30ml chutney 30 ml bruin suiker 1 blikkie tamatie uie smoor 1 pakkie tomato paste Sout en peper. 1 pak spaghetti Cheddar kaas Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep…

RESEP: Rose se korslose m-m-m-melktert

Rose se ma het haar gewys hoe om dié resep te maak toe sy nog op hoërskool was. Die resep is so oud soos die berge.