Prys die Here in my moedertaal

12 Pins4 Followers
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Afrikaans Prentjies,Words Afrikaans,The Dag,For,African Cute,African Mind,I Love,Wat Ek,Krag Vir

Reminds me of the barn at my grandpa's house when I was a child. ~Saved by Frances Mizzel

Vader God , U is my rots en my heil, my vesting wat nie geskud kan word nie. Ek dank U dat U vir my lief is wetende dat ek U sal faal. Ek dank U dat U my krag is wanneer ek swak is. Ek dank U vir U Heilige Gees wat my lei, wat my leer, wat my lewe in lyn bring teenoor U. In Jesus se Naam. Amen .

Pinterest
Search