Dawid Sy Storie is Ons Storie} WEEK 5 Ondersoek ons eie hart  Vrydag  - Vandag se verse Efesiërs 4:29-32  32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.
EFÉSIËRS 4:32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.
EFÉSIËRS 4:32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.
KOLOSSENSE 3:13 NLV  Verdra mekaar en as enigeen ’n klag­te teen iemand anders het, vergewe me­kaar. Vergewe me­kaar soos die Here julle ver­gewe het.
KOLOSSENSE 3:13 NLV  Verdra mekaar en as enigeen ’n klag­te teen iemand anders het, vergewe me­kaar. Vergewe me­kaar soos die Here julle ver­gewe het.
Vriende toon genade teenoor mekaar. In die lig van hoeveel God ons vergewe het, is ons geroep om mekaar aan te moedig en vriendelik te reageer.
Jy Is Vergewe – Die Roeping van Vergifnis - Week 5 Donderdag – Vandag se verse - Markus 11:20-25   Sukkel jy om die absolute, onwrikbare realiteit van die diepte van God se liefde vir jou te aanvaar? Indien wel, bid dat God jou sal toelaat om Sy liefde met vreugde te ontvang.
Vergewe mekaar.

More ideas
Pinterest
Search