Versies

Collection by Mariana Rothmann

14 
Pins
 • 
24 
Followers
Hou my styf vas Here wanneer my voete gly…. Wees U my Stut wanneer ek op moeilike paaie loop. Bible Quotes, Bible Verses, Abba Father, Goeie More, Afrikaans Quotes, Special Words, Prayer Board, Hope Love, Prayer Request

Hou my styf vas Here wanneer my voete gly….. Wees U my Stut wanneer ek op moeilike paaie loop.

Mooi loop is vir my so ’n mooi toewensing Lekker Dag, Evening Greetings, Afrikaanse Quotes, Special Words, Good Morning Wishes, Romantic Love Quotes, Cute Quotes, Friendship Quotes, Wise Words

Mooi loop is vir my so ’n mooi toewensing | Afrikaans leen die uitdrukking by Sotho sepela gabotse | Afrikaans is wonderlik

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind. Bible Verses Quotes, Words Quotes, Wise Words, Sayings, Soul Quotes, Afrikaanse Quotes, Inspirational Qoutes, Happy Birthday Quotes, Birthday Wishes

Ek wens vir jou'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop,sodat jy die hartsvreende paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind....

Ons het nie aldag 'n keuse watter pad ons moet stap nie. Die toestand & rigting van die pad is nie aldag in ons hande nie, want die lewe kan soms snaakse draaie met mens loop. Jy kan wel kies of jy die pad saam Jesus wil aanpak, so besluit of  jy Hom gaan nooi én vertrou om jou 'n uitweg te gee. Scriptures, Verses, Afrikaanse Quotes, Son Quotes, Lent, Beautiful Words, Ministry, Psalms, Insight

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Dit was algemene praktyk onder die Joodse skaapwagters om die lammers wat die heeltyd afdwaal se een been te breek en dan met die skaap om hul nekke te loop totdat die been genees het. Sodoende kon die skaap sy meester se stem leer ken terwyl hy rondgedra word. Hy het ook so sy afhanklikheid van die wagter geleer. Die Here werk so met ons ook vandag. Hy gaan haal ons wanneer ons die pad byster raak en dra ons deur swaar tye en tugtiging sodat ons leer om net op Hom Afrikaans, Scripts, Beautiful Words, Verses, Insight, Inspire, Christian, God, Humor

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Die Here roep jou uit die boot uit! Uit jou gemaksone uit. Hy sal nooit die onmoontlike van jou verwag nie, so jy kan maar weet as Hy van jou verwag om saam met Hom op die water te loop sal jy NIE sink NIE. Hy is 'n lewens gewende Redder wat jou sal bystaan en dra in die tye wanneer ons dink - dit wat vir my voorlê is te veel. Gryp Sy hand aan wat Hy elke dag uitsteek na jou toe! Afrikaans, Positive Thoughts, Ministry, Things To Think About, Qoutes, Prayers, Give It To Me, Wings, Positivity