vleis tesepte

Collection by Mariana Oberholzer

11 
Pins
  Fun Baking Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Vegetarian Recipes, Sweetcorn Bake

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak. 2 blikke suikermielies 60 ml koekmeel 60 ml suiker 60 ml gesmelte botter 4 eiers 15 ml bakpoeier Meng alles saam en bak in voorverhitte oond op 180*c vir 45 min.* Berie Vd Velden Smith*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Hierdie mielie gereg is beslis ‘n braai by-kos treffer…

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast Muffins, Kos, Ma Baker, Great Recipes

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

  Best Chicken Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Chicken Bacon Spinach Pasta, Basil Chicken, Kos, Cooking Whole Chicken

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Dinner Recipes, Meet Recipe, Kos

Perfekte pasteie: Bobotiepastei

’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.

Home Made Biltong: -- Wonderfully tasty, healthy South African snack. Biltong is africa's version of jerky. --How to make biltong, biltong recipes, making a "biltong box". Jerky Recipes, Meat Recipes, Wine Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Cuisines Diy, Banting Recipes, South African Recipes, Africa Recipes

How to make biltong | Biltong Blog

Easy recipe and directions for making healthy organic delicious biltong at home. How to make authentic South African tasting biltong and dry wors.

kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml sterk. Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Chicken Meals, Braai Recipes, Meatball Recipes, Baked Chicken, Casserole Recipes

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.