Klein koekies

Collection by Mariana Grobler

7 
Pins
In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Bakes

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Dié tertjies is perfek vir teetyd! Halal Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Kos

Resep: Klapper-en-sjokolade-meringuetertjies | Maroela Media

Dié tertjies is perfek vir teetyd!