When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Receipes

Collection by Mariaan Van Schalkwyk

11 
Pins
Mariaan Van Schalkwyk
SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Kos

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast Muffins, Kos, Ma Baker, Great Recipes

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Must be number 1 on our list of traditional South African favourites. Delicious served with rice and salad sambals. The recipe can easily be doubled. South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Chutney Recipes, Yummy Recipes, Cake Recipes

Quick Bobotie | Ina Paarman

Must be number 1 on our list of traditional South African favourites. Delicious served with rice and salad sambals. The recipe can easily be doubled.

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Cuban Recipes, Microwave Recipes, Milk Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.