Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke. Genoeg vir: 4-6 blikke Bereidingstyd: 25...

Pinterest
Search