Resepte

Collection by Marelize

10 
Pins
crunchies

my grandmother betty’s crunchie recipe: its a legend

This recipef ro traditional South African crunchies is hte best recip eyou will ever find for them.

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Kaasskons | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Kaasskons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook . 1 Koppie meel 1 Koppie melk 1 Koppie gerasperde kaas 10 ml bakpoeier 5 ml Sout Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaa…

MILO BALLS

Barbara Vermeulen MILO BALLS: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/milo-balls.html Ingredients: 1 x 250g packet marie biscuit, crushed 1 x tin condense milk 4 x tablespoon milo ½ cup coconut Extra coconut for rolling Method: In a large bowl crush biscuits until fine. (This works well in a food processor if you have 1) Add the milo, coconut and condense milk and mix until it’s well combined. Roll teaspoon full into balls with your hand and then roll in coconut to coat…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: MELKKOS IN MIKROGOLF

MELKKOS IN MIKROGOLF

Foto> Huisgenoot* Jorina Smiley Claassen Barlow Hallo julle almal Ek het net nou gou n vinnige mikrogolf maklike melkkos gemaak en deel nou die resep met julle MAKLIKE MELKKOS IN DIE MIKROGOLFOONDhttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/melkkos-in-mikrogolf.html 1L melk 180ml koekmeel 2ml sout 15ml botter kaneelsuiker Mikrogolf die melk ongeveer 10 min oop in diep 2L bak by 100% krag tot kookpunt Meng die koekmeel en sout Frummel die botter daarin Voeg die meelmengsel…