When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Graad 3 taal

Collection by Mareli Coetzee • Last updated 5 days ago

23 
Pins
 • 
24 
Followers
Juffrou 911 2nd Grade Reading Worksheets, School Worksheets, Phonics Worksheets, Afrikaans Language, Teaching Aids, Cvc Words, Word Families, Preschool Learning, Kids Education

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben Teaching Skills, Teaching Aids, Teaching Reading, First Grade Math Worksheets, Phonics Worksheets, Kindergarten Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Afrikaans Language, Learn English Grammar

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte. Grammar And Punctuation, Teaching Grammar, Teaching Aids, Education Humor, Kids Education, Preschool Learning Activities, Fun Learning, Afrikaans Language, Word Families

Flitskaarte

Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte.

begripslees-taak 1st Grade Math Worksheets, Reading Worksheets, Math Literacy, Teaching Phonics, Spelling Test Template, Afrikaans Language, Teacher Poems, Guided Reading Lessons, Teachers Aide

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. Alphabet Writing Worksheets, 1st Grade Worksheets, Preschool Worksheets, Classroom Activities, School Resources, Teaching Resources, Teaching Ideas, Afrikaans Language, Phonics Song

Meervoud soldate

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. ...