Malva Tert Vulsel: 1 x 397 g blik kondensmelk 2 x 250 ml houertjies vars room 750 g marshmallows,in kwarte gesny 1 x 250 g pak kersies, in kwarte gesny 3 suurlemoene uitgedruk 1 blikkie (1kop) fyn pynapples, gedreineer Metode: Meng die kondensmelk met die sap van die suurlemoene. Voeg die marshmallows en kersies by. Voeg die pynappel by. Klits die room goed styf en meng by. Gebruik die tennis beskuitjies om bak mee uit te voer. Gooi vulsel bo-op die koekies en verkoel.