Klein koekies

Collection by Maralize Ludick

9 
Pins
 • 
45 
Followers
Maralize Ludick
Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel …

Staatmaker-koekiedeeg

3 Basic Tunisian Crochet Stitches

3 Basic Tunisian Crochet Stitches

Learn how to crochet three beautiful basic Tunisian crochet stitches using these quick and easy to follow tutorials.

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Flatervrye Pasteideeg

Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorv…

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorv…

Konfyttertjies

Konfyttertjies

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, ...

Smelt-in-die-mond Vla koekies!

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees vir die koekie drukker van my Ma se tyd, te verloor. My sus het jare gelede vir my haar smelt-in-die-mond vla koekie gegee, ek het toe bietjie gespeel met die resep en tot die volgende gevolgtrekking gekom: 1. Vervang die vlapoeier met…

Lekker degie vir alle soort handtertjies. My ma het die resep by n chef by die Berede Sentrum in Potch gekry toe die klomp dames eendag daar gaan kuier het.

ARMY TERTJIES | Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Lekker degie vir alle soort handtertjies. My ma het die resep by n chef by die Berede Sentrum in Potch gekry toe die klomp dames eendag daar gaan kuier het.

RAAD VIR KONFYTTERTJIES   1. Rol die konfyt in meel. 2. Smeer eierwit aan die een rand van die sirkel en druk       stewig toe...

KONFYT TERTJIES / JAM TARTS / HANDTERTJIES

RAAD VIR KONFYTTERTJIES 1. Rol die konfyt in meel. 2. Smeer eierwit aan die een rand van die sirkel en druk stewig toe met 'n vurk. Moenie die hele sirkel smeer nie, dan is dit eier op eier; dit moet wees eier op deeg dan klou dit beter. 3. Steek 3 gaatjies met tandestokkie in die doppie. 4. Plaas tertjies nou in die yskas vir ten minste 30 min. (laat die konfyt binne bly) Ade Le Vries: plaas bietjie gevriesde konfyt in die tertjie of spuit die konfyt na gebak in met 'n spuitnaald. Alda…