Sweet and Spicy Glazed Pork Chops
These juicy Glazed Pork Chops are sweet, salty, and a little spicy. The sugar glaze helps keep the chops moist and tender!
Ryk hoender-en-sampioenpastei
Ek maak dié pastei baie in die winter.
VINGERLEK OROS HOENDER
VINGERLEK OROS HOENDER
Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…
Gebakte broccolihoender
Dié romerige sous toor met gister se oorskiethoender (en die kinders kry broccoli in)
Wen-kerrie uit die Vrystaat...
Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…
HOENDER ALA HANLIE - Food Lovers Recipes
8-10 stukke hoender 1 uie fyngekap 1 tamatie fyngekap 4 medium aartappels in skywe gesny 125ml room 125ml melk 1 pakkie bruin uie soppoeier 1 blikkie “creamed mushrooms” 1/2 teelepel fyn knoffel. Pak aartappelskywe in oondvaste bak. Strooi uie oor en dan die tamaties. Pak hoenderporsies bo-op. Meng res van bestanddele goed saam en […]
LEKKER VLEISPASTEITJIES - Food Lovers Recipes
Hamburger Steak with Creamy Onion Gravy
Hamburger Steak with Creamy Onion Gravy is a diner classic and a southern favorite. Seasoned ground beef patties are cooked with caramelized onion and gravy for a real belly-pleaser.
GEBAKTE BROCCOLIHOENDER - Food Lovers Recipes
Varktjops in bier
Varktjops in Bier Maak 8 porsies bestanddele: 2 koppies tamatiesous 1 blik of bottel bier 3/4 koppie verpak bruin suiker 8 varktjops Instruksies: Verhit die oond tot 175 grade C In ‘n medium …
Resep: Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel | Maroela Media
Hierdie was die deelnemers van die gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor, Marius en Alet, se watertand-resep.
Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle
Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.
Hoenderpastei op ’n nuwe manier
SARIE