Mille Crepe Cake Recipe by Tasty
Chocolate Crepe Cake
Banoffee
Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
Kondensmelk-Suurlemoen Tert
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Lemon fridge tart
Granny D's lemon fridge tart with a buttery biscuit crust.
Karamel-melktert
’n Wenresep van die YOU-leser Shanleigh House.
SUURLEMOEN KONDENSMELK VLA TERT
Hierdie is my "lui huisvrou" tert vir elke dag! In 'n japtrap het ek sommer met niks 'n heerlike nagereg, tert en sonskyn in 'n bak vasgevang, kom lees hoe maklik, selfs my kinders kan dit maak! RESEP ½ kop vla poeier 100 ml suiker 4 kop melk 2 blikkies kondensmelk 200 ml suurlemoensap 1½ pakkie Tennisbeskuitjies - fyn gedruk ½ kop room 100 g strooisuiker 1 tl vanielje geursel METODE 1. Maak ‘n gladde pasta aan met 1 koppie melk en die vla poeier. 2. Kook die melk en voeg die gladde pasta…