Pineapple Cremora tart
A true South African classic.
Herman se ystervarkie-koek
SARIE
Nostalgiese Melktert | Elmarie Berry Good Food
Piesangkoek
Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar.
VLA KOEKE
VLA LAAGKOEK Die koek moet in die yskas gehou word as dit nie dieselfde dag wat dit gebak is opgeëet word nie Sponskoek: 4 Groot Eiers 300ml Strooisuiker 500ml koekmeel 15ml Bakpoeier 250ml Volroom Melk 100grBotter 5ml Vanielje Geursel Vla Vulsel: 6 Eiergele 3/4 kop Strooisuiker 70 ml Maizena 500ml Melk 5ml Vanielje Essens Metode: Voorverhit die oond tot 180°C Klits eiers en strooisuiker tot lekker dik en romerig Sif die meel en bakpoeier saam en vou in die eier mengsel in Verhit die melk en…
Melktertkoek
’n Tong-in-die-kies weergawe van ons nasionale tert. Melktertpap tussen lagies kaneelsponskoek met ’n sweempie sjerrie gegeur . . .