When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

My Taal

Collection by Michelle

114 
Pins
 • 
13 
Followers
Michelle
 Daar kan 'n ryk hart wegkruip onder 'n arm baadjie Strong Quotes, Wise Quotes, Quotes To Live By, Funny Quotes, Qoutes, Wise Sayings, Bible Emergency Numbers, Afrikaanse Quotes, Fancy Words

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Sjibbolet | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | wagwoord, herkenningswoord. Sê sjibbolet is 'n bekende uitdrukking in Afrikaans, ook in ons letterkunde. Die oorsprong van die woord is Hebreeus en die verhaal daaraan verbonde kom uit Rigters 12:4-6. Jefta het die vlugtende Efraimiete voorgekeer en hulle dié woord laat sê om te bepaal of hulle vyand was of nie. Die vlugtendes kon nie die sj-klank uitspreek nie. Die uitspraak "sjibbolet" het hul lewe…