konde smelk tert

Collection by Mandi

11 
Pins
This 3 ingredient cheesecake is so easy it's basically magic. Get the recipe on Delish.com.

3-Ingredient Cheesecake

·
2 reviews
·
2 hours
·

This 3 ingredient cheesecake is so easy it's basically magic. Get the recipe on Delish.com.

Klits 1 blikkie koue Idealmelk [in yskas oornag] styf. Voeg 1 blik kondensmelk by en ook 1 blikkie, 290 gr, dessert room. Klits goed deur en voeg dan 160 ml Nesquick by [enige geur] en ook knippie sout, Klits baie goed. Gooi oor in plastiekbak en plaas 45 minute in vrieskas. Klits weer goed deur

Nesquick Roomys