365 Beloftes van God

Waarna luister ons daaglks? Waarin glo ons so makik? Die spesialis wat sê dat iemand wat ons lief het 'n ongeneeslike siekte het? Dat dit nooit beter met ons ekonomie sal gaan nie? Dat ons regering pateties is? Wat het geword van die beloftes in God se Woord, waarom kan ons dit nie eerder glo nie? Ek deel graag daaglikse beloftes uit die Bybel met julle.
169 Pins292 Followers
Party Pack of 6 Hot Air Balloon Garlands - Baby Mobile - Baby Shower Decorations - Up, up and away - Nursery Decor - Baby Gift - Scandi Baby by youngheartslove on Etsy https://www.etsy.com/listing/247309920/party-pack-of-6-hot-air-balloon-garlands

Dag 176 2 Pet 1:3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.

Dag 175 Efe 1:2 Mag God, die Vader en die Here Jesus Christus vir julle goed wees, ver meer as wat julle verdien. Mag Hulle vir julle vrede gee soos net Hulle kan.

Dag 174  Jer 32:17 DB “Ag Here, U het die hemel en die aarde deur U groot krag en mag gemaak. Niks is te moeilik vir U om te doen nie! ”

Dag 172 Jak 4:7 DB Wees gehoorsaan aan God en net aan Hom. Verklaar die duiwel vyand nommer een in jou lewe en gee hom nie ‘n enkele kans nie. Hy sal dan van jou af padgee omdat hy niks kan regkry nie. Julle moet God se hand al hoe stywer vashou; dan sal Hy julle hand ook al hoe stywer vashou. As julle verkeerde dinge doen, hou op daarmee. Hou op aan die een kant God te wil doen en aan die ander kant nog met julle sondes aan te gaan.

Dag 171 Mar 10:15  Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”

Dag 170 1 Joh 5:2  Die liefde wat God gee blom en bloei juis in hom wat gehoorsaam luister na wat Jesus wil hê.

Dag 169  Jes 66:13 Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.

Dag 158 Psa 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Pinterest
Search