Dag 22 Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Dag 63 Bybelvers: Mat 5:6 Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word

Bybelvers:  Psalm 121: 2-4 My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.  Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie.

Dag 140 Bybelvers: Psalm 84:12 Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie.

Dag 152  2 Sam 22:34 Byvelvers God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.

Dag 16 Bybelvers: Filipense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee

Dag 7  Bybelvers: Jesaja 43:1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.

Dag 128 Bybelverse Mat 5:3 Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search