souskluitjies

Collection by Mandie corbett

7 
Pins
mandie corbett
Best Sweet Potatoes

Best Sweet Potatoes Ever

Best Sweet Potatoes Ever just like gran used to make ! Candied Sweet Potatoes are one of the best side dishes ever with a light cinnamon flavor.

Outydse souskluitjies | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Outydse souskluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 10…

In en om die huis: OUTYDSE SOUSKLUITJIES

OUTYDSE SOUSKLUITJIES

OUTYDSE SOUSKLUITJIES 1k meel 1 tl bakpoeier 1ml sout... 4 eetl botter 2 eiers 1 eetl suiker Sif die droe bestandele saam Vryf die botter daarin Room die eier en suiker . Meng die droe bestandele by die eier mengsel en voeg n eetl of 2 melk by tot die deeg lekker skep met die lepeltjie. Kook 3 k water met half tl kanneel en kwart tl sout. Doop n tl eers in kook water, skep dan geronde lepels vol deeg in die kook water mengsel en kook vir tien minute. Lig die kluitjies uit die water en sit in…

Outydse souskluitjies | Boerekos – Kook met Nostalgie