When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Beskuit

Collection by Amanda Norval

11 
Pins
 • 
44 
Followers
Amanda Norval
Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Baking Tips, Snack Recipes, Healthy Recipes, Scones, Kos

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Bran Rusks - Old Style & Favourite South-African Recipes. Use an egg sub. and make your own buttermilk (one Tbsp lemon juice per cup of soy/nut milk) - boom veganized! Square Cake Pans, Square Cakes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Rusk Recipe, All Bran, South African Recipes

Bran-rusks SA Recipes | Old Style Recipes Bran-rusks

Favourite South African Recipes :: Bran-rusks

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout meel 3 pakkies kitsgis 1 liter . Rusk Recipe, Easy Desserts, Dessert Recipes, Ma Baker, Great Recipes, Favorite Recipes, Cheese Dishes, South African Recipes, Recipe Today

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits… Kos, Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Crazy Cookies, South African Recipes, Africa Recipes

Growwe beskuit | Vrouekeur

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500…

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Kos, Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Crazy Cookies, South African Recipes, Africa Recipes

Growwe beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500

I grew up in a household where we always ate fabulous homemade rusks. My mom was THAT “tannie” who could bake the best “mosbolletjies” and buttermilk rusks in the whole tow… Kos, Baking Tins, Baking Recipes, Easy Recipes, Baking Store, Baking Breads, Sweet Recipes, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe

Deluxe rusks

I grew up in a household where we always ate fabulous homemade rusks. My mom was THAT “tannie” who could bake the best “mosbolletjies” and buttermilk rusks in the whole tow…

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Muesli, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Sweet Recipes, Healthy Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

  Breakfast, Health, Food, Morning Coffee, Health Care, Essen, Meals, Yemek, Eten

SEMEL-BESKUIT

SEMELBESKUIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/semel-beskuit.html 4 koppies bruismeel 6 koppies semels 1½ koppie sagte bruinsuiker 250g botter of margarien 7ml sout 500ml Ultramel room Metode: voorverhit oond op 180 grade Meng meel, suiker en sout. Smelt botter en voeg by. Meng semels in. Voeg room by en meng goed. Druk plat in rolkoekpan 42 x 48cm. Sny in vingers. Bak vir ± 40 min. Laat afkoel, breek oop en droog uit. Dit is absoluut heerlik en ek is bly ek kon…