gebed bid gebede

Collection by Poppie Oosthuizen

22 
Pins
 • 
98 
Followers
Poppie Oosthuizen
Christelike Boodskappies: Van nou af ...

Van nou af ...

Van nou af ... Here Jesus, Vergewe my dat ek so ingestel op myself leef, dat ek egoïsties en selfsugtig is en gedurig daarop hamer dat alles regverdig behoort te wees; dat ek glad nie daarvan hou om ander te dien nie. Gee vir my dieselfde gesindheid wat daar in *U* was. Van nou af wil ek *U* gehoorsaam, nederig wees soos *U*, gewillig wees om ander te dien en bereid wees om tweede te kom omdat ek ander mense belangriker as myself ag. Ek wil deur ‘n nuwe, positiewe bril na die wêreld kyk en…

CLF se pragtige boekmerk pamflet met Psalm 23 en die Onse Vader is in meer as tien tale beskikbaar. Hou dit in jou Bybel of gee dit as 'n geskenk aan iemand om hul te herinner aan God se goedheid en trou. Bestel dit aanlyn (www.clf.co.za) of e-pos order@clf.co.za #free #pamphlet #bookmark

Alles nuut gemaak - Christian Literature Fund - Resource Channel

CLF se pragtige boekmerk pamflet met Psalm 23 en die Onse Vader is in meer as tien tale beskikbaar. Hou dit in jou Bybel of gee dit as 'n geskenk aan iemand om hul te herinner aan God se goedheid en trou. Bestel dit aanlyn (www.clf.co.za) of e-pos order@clf.co.za #free #pamphlet #bookmark

Dis baie waar!!

Dis baie waar!!

Ek bid vandag spesiaal vir jou... Dat God jou veilig in Sy hand sal jou

Ek bid vandag spesiaal vir jou... Dat God jou veilig in Sy hand sal jou

TRANE VAN BLYDSKAP

TRANE VAN BLYDSKAP Dierbare Mamma, Moet nooit jou gebede vir jou kinders tot die Heer onderskat nie! Bly op daardie knieë, jy mag dalk soms wonder, Here doen ek dit nie as 'n roetine gebed - elke dag dieselfde storie nie, want jy sien nie iets daadwerkliks of selfs wonderbaarliks gebeur nie .... Maar ons Hemelse Vader wil hê dat ons gelowig en vol vertroue moet VOLHOU om ons gebede tot HOM te bid. Ons mag maar aanhou om aan te hou om dieselfde smeekgebed tot Hom te bid - Hy sien ons erns en…