Dagstukke

Collection by Poppie Oosthuizen

57 
Pins
 • 
100 
Followers
Poppie Oosthuizen
"Tears in Heaven" by Kuschelirmel, the art of Jasmin Junger on DeviantArt Tears In Heaven, Beautiful Fantasy Art, Beautiful Moon, Moon Fairy, Arte Obscura, Moon Photos, Moon Magic, Moon Goddess, Moon Child
Beautiful Fantasy ArtArte ObscuraMoon PhotosMoon GoddessMoon Child

TROOS

TROOS Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. - Joh. 14:1 Wát ookal die uitdaging is waarvoor ons mag staan, of wat ons óókal mag deurgaan, ons Heer is mét ons om ons te troos, te hélp en óp te hef! Ons wéét dit en ons gló dit met ons héle wese. Ons gaan nie nét deur verandering nie – ons *gróéi* ook vir die béste daardeur! Sommiges mag sommer maklik en aangenaam wees, terwyl ander weer méér uitdagend is en soms hártseer en verdríét vir ons tot gevolg het. Die wáárheid…

Christelike Boodskappies: LEIDING I Love You God, My Love, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Inspirational Qoutes, Prayer Box, Bible Prayers, Spiritual Inspiration, Christian Quotes
Afrikaanse QuotesPrayer BoxSpiritual InspirationChristian Quotes

LEIDING

LEIDING U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. - Ps. 18:29 In 'n stikdonker nag, wys die liggie op 'n kompas vir my watter kant Noord is, en lei my só op die regte pad. As ék belangrike besluite moet neem, en nie presies weet wát om te doen nie, laat ek nie toe dat énige duisternis my oorval nie. GÓD is die kompas in my hart, en Sý lig lei my op die regte pad! En wanneer alles om my werklik nágdonker word, as ek voel ek word tótaal oorval deur al die eise…

  Bible Quotes, Me Quotes, Qoutes, Faith In Love, My Love, Afrikaans Quotes, Life Rules, Mason Jar Diy, Lent
Me QuotesFaith In LoveAfrikaans QuotesLife RulesLent

EK IS

EK IS Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. - Kol. 1:27 Geliefde, wees stil en weet Ek is die Christus wat opgestaan het in die krip van jou hart – in die kern van jou wese. Wees dit wat Ek is in die kern van jou wese, en jou liefde sal uitblom, jou lig sal skitterblink, jou krag sal oorneem en jou omskep in dít wat Ek is in die kern van jou wese. Die geheim van hoe om hierdie grootse waarheid jou eie te maak en uit te leef, lê in jou stil tyd saam met My, *elke dag…

  Bible Quotes, Me Quotes, Qoutes, Faith In Love, My Love, Afrikaans Quotes, Life Rules, Mason Jar Diy, Lent
Me QuotesFaith In LoveAfrikaans QuotesLife RulesLent

EK IS

EK IS Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. - Kol. 1:27 Geliefde, wees stil en weet Ek is die Christus wat opgestaan het in die krip van jou hart – in die kern van jou wese. Wees dit wat Ek is in die kern van jou wese, en jou liefde sal uitblom, jou lig sal skitterblink, jou krag sal oorneem en jou omskep in dít wat Ek is in die kern van jou wese. Die geheim van hoe om hierdie grootse waarheid jou eie te maak en uit te leef, lê in jou stil tyd saam met My, *elke dag…

Christelike Boodskappies: GOD  HET  MY  LIEF Afrikaanse Quotes, Thank You God, True Words, Christian Quotes, Bible Quotes, Things To Think About, Verses, Prayers, Wisdom
Afrikaanse QuotesTrue WordsChristian QuotesPrayers

GOD HET MY LIEF

GOD HET MY LIEF! Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en liefhet ... Moenie bang wees nie, Ek is by jou. - Jes. 43:4-5 Wat 'n héérlike gedagte! GÓD het my lief - nét soos ek is, net hier waar ek nóú is! In my lewe was ek al op baie verskillende plekke, en het ek al baie dinge ervaar. Nuwe ervarings sal my nog verder neem op my lewenspad. Maar ek stres níé daaroor óf is bang daarvoor nie, want ek wéét *dít* wat ek nou ervaar stem ooreen met die geestelike vlak waar ek is, as kind…

  Biblical Verses, Bible Verses, Scriptures, Afrikaanse Quotes, Inspirational Qoutes, Gods Timing, Living Water, Prayer Book, Prayer Request
Afrikaanse Quotes

OM VIR GOD TE SOEK

OM VIR GOD TE SOEK Julle sal My soek en vind. - Jer. 29:13 (OV) Vandag is 'n ontdekkingstog - ek gaan vir GOD soek! Om God te soek en Sy seëninge te geniet, beteken nie dat ek die hele dag op my knieë moet deurbring nie. Ek wandel in SY lig, en HY wandel saam met my, en so ver ons so saam wandel, sien ek met ander oë die mooie en die goeie om my raak. Ek sien die wónder van SÝ liefde in die oë van my geliefdes en sélfs my troeteldiere. In die blomme en die bome om my - in *ÁLLES* wat hierdie…

  Afrikaanse Quotes, Best Quotes, Nice Quotes, Good Morning Inspirational Quotes, Thank You God, Praise The Lords, Videos Funny, Religion, Bible

VOLG MY

VOLG MY "As iemand My wil dien, moet hy MY volg; en waar EK is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die VADER hom eer." - Joh. 12:26 Ek volg CHRISTUS op die weg van vergifnis. Daar is niemand en niks, óók nie myself nie, wat ek in my gedagtes *níé* vergewe het nie. Ek vergéwe en wórd vergewe. Ek volg CHRISTUS op die weg van vergifnis en ÁLLE duisternis in my lewe verdwyn. Ek volg CHRISTUS op die weg van liefde - liefde wat nie foutvinderig is nie, maar *nét* vríéndelikheid…

Christelike Boodskappies: 'n Oomblik saam met GOD lei tot 'n GOEIE DAG! Good Day Quotes, Morning Inspirational Quotes, Inspirational Thoughts, Good Morning Quotes, Aniversary Wishes, Happy Anniversary Wishes, Good Morning Greetings, Good Morning Wishes, Sympathy Quotes
Inspirational ThoughtsHappy Anniversary WishesGood Morning GreetingsSympathy Quotes

'n Oomblik saam met GOD lei tot 'n GOEIE DAG!

'n Oomblik saam met GOD lei tot 'n GOEIE dag! Hallo Vroue! Ek kan net hoor wat julle dink ... "My lewe is dol. Ek kan nie ... kan eenvoudig nie nog één ding by my skedule voeg nie. Nátuurlik wil ek graag meer tyd saam met God deurbring ... maar WANNÉÉR?" Ja, ek hoor jou en voel presies nét soos jy. Ons hardloop van punt A na B, en ons maak elke dag keuses oor waarvoor ons tyd het en wat ons moet los. Die waarheid is égter dat as ons aan die begin van élke dag net 'n óómblik saam met God…

Christelike Boodskappies: GELOOF God Bless You, Afrikaans, Bible Quotes, Jesus Christ, Lisa, Blessed, Faith, Bible Scripture Quotes, Loyalty
AfrikaansBlessedFaithLoyalty

GELOOF

GELOOF Ek glo. - Mark. 9:24 Heer, my hart jubel van vreugde omdat U so náby aan my is - 'n Goddelike waarborg wat níémand van my af kan wegneem nie. Ek glo in *Ú* lig só helder, in my, om my, oor my en onder my, en déúr my ook tot seën van my medemens. Ek glo in U líéfde Heer, wat my hart vul met ómgee-liefde teenoor andere. Ú liefde wat ons as Ligvriendekring saambind in 'n band van gebed - U liefde en lig wat wýsheid en ínsig bring vir my, vir ons land en wêreldleiers - wysheid en insig…

Christelike Boodskappies: PASOP  VIR  VALS  PROFETE My Fb, Afrikaans, Spiritual Inspiration, Blessings, Lisa, Blessed, Spirituality, Wisdom, God

PASOP VIR VALS PROFETE

PASOP VIR VALS PROFETE Die wederkoms van ons Here Neville Turley Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. Matteus 24:36 Deur die eeue was daar altyd mense wat aangevoer het dat hulle presies weet wanneer Christus weer gaan kom –sommige uit eerlike oortuiging, ander met duistere motiewe. Jesus kom verseker weer. Sy wederkoms is 'n baie prominente tema in die Bybel en Christus self getuig dat Hy weer…

  Birthday Cake Write Name, Birthday Cake Writing, Afrikaanse Quotes, Bloom, Map, Motivation, World, Inspiration, Biblical Inspiration

WÊRELDVREDE

WÊRELDVREDE God, ons God, het ons geseën. - Ps. 67:7 Hoe kan ek tot seën wees vir hierdie die wêreld? Ek kán 'n prentjie in my gedagtes skep, waarin *álle* mense dwarsdeur die wêreld in vréde en hármonie met mekaar saamleef. Ek skep die prentjie helder en duidelik, en plaas dit bo-óór alle negatiewe berigte wat dit mag benadeel. Ek "síén" hoe mense mekaar weer vertrou en in líéfde saam leef en werk, en só groot dinge tot seën van die hele mensdom tot stand bring. Ek "síén" hoe die mense hul…

Christelike Boodskappies: BAND  VAN  GEBED Goeie More, Afrikaans, Van, Reading, Quotes, Quotations, Reading Books, Qoutes, Vans
AfrikaansReadingQuotes

BAND VAN GEBED

BAND VAN GEBED uit Daelikse Woord Hou U liefde oor ons, Here, want ons stel ons vertroue in U. - Ps. 33:22 Hoe ónbeskryflik gróót en díép is die vrede wat deur my vloei wanneer ek alleen op 'n stil plek, my díépste heiligdom van krag, binnegaan en my Heer daar ontmoet waar Hy altyd getrou vir my wag. Dis die lied van my siel, wat gedurende sulke heilige oomblikke saam met Hom, sovéél vrede in my hart bring. Stíl en óntspanne sit ek rustig by Sy voete in Sý heilige teenwoordigheid. Ek is…

Christelike Boodskappies: DIE  GEHEIM Afrikaans Quotes, Hush Hush

DIE GEHEIM

DIE GEHEIM uit Daelikse Woord Die koninkryk van God is BINNE-IN julle. - Luk. 17:21 (OV) Gíster nog het mense na my gekyk en gewonder wáárom ek dan so héérlik gelukkig en bly is, en dan mag hulle dalk vir my vra: "Wát het jy wat ék nie het nie, om die lewe vir jou só mooi en aangenaam te maak?" En dán sal ek antwoord: "Dit wat ek het, het jy óók, liewe Jesuskind. Soek daarvoor in jou gedágtes - soek dit in jou hárt, en jy sál dit vind! Dit is daar vir elkéén wat leef vanuit Góds Koninkryk…

  Thank You God, Art Hoe, Afrikaans, Grief, Bible, Wisdom, Faith, Words, Quotes
AfrikaansGriefFaithWordsQuotes

ÁLTYD BY MY

ÁLTYD BY MY En onthou: Ek is by julle al die dae. - Matt. 28:20 Áltyd by my! Híérdie besef en versékering bevrý my van vrees. Gods líéfde omring en omvou my soos ‘n mántel van beskerming. Hy is *bý* my wáár ek ookal is en in wátter situasie ek my ook al mag bevind! Áltyd by my! My Héér is altyd by my. En ék is altyd by Hom. Omdat ek *dít* weet, kán ek die lewe vól selfvertroue tegemoetgaan. Wanneer daar van my verwag word om op uitdágende en geváárlike weë te gaan, tree ek *móédig* en…

  Afrikaanse Quotes, Praise Dance, Goeie Nag, Goeie More, Sleep Tight, Bible Verses Quotes, Proverbs, Good Night, Spirituality
Afrikaanse QuotesGood NightSpirituality

BLYDSKAP IN JESUS

BLYDSKAP IN JESUS Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel. - Ps. 126:2 Vandag begin die lewe vir my opnúút. Ek dra *níé* meer swaar aan spyt oor die verlede nie, want élke nuwe dag gee my die geleentheid om met gejubel die *wónder* daarvan te geniet. Wáár ek ookal mag gaan, álles wat ek sien en élkeen wat ek teëkom, herinner my aan die *óórvloed* van God se goedheid! Die wonder van die lewe vul my héle menswees, en in my hart vind ek rus en die kalm *versékering* dat God my…

Dit is die dag die HERE gemaak het, laat ons daaroor juig en bly wees Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Goeie More, Good Morning Messages, Sunday School, Amen, Religion, Motivational, Lisa
Afrikaanse QuotesGood Morning MessagesSunday SchoolAmen

'N MÉÉSTERSTUK

'N MÉÉSTERSTUK Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. - Ps. 118:24 VÁNDAG is 'n geskenk van GOD - dis 'n skilderdoek waarop ons twee saam 'n meesterstuk kan skep. Vandag is úniek. Dit hét nog nooit bestaan nie, en sal ook nooit wéér bestaan nie. Dit is 'n onskátbare, éénmaal-in-'n-lééftyd geleentheid om in élkeen van die 1440 minute in 24 uur, my HEER te vind en die wónder van ons saam-wees ten vólle te benut. Met die tóéwyding waarmee ek hierdie dag, en…