Bybelvers: Jesaja 40:8 (Die Boodskap) Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê hou vir altyd.

Maar wat die Here sê hou vir altyd.

Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dag 22 Bybelvers: Jesaja Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag.

Bybelvers: Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Dag 17 Bybelvers: Johannes Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.

Bybelverse Jes 61:7 In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hê.

Dag 122 Bybelverse Jes In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hê.

Bybelverse Psa 91:7 Al val daar duisende langs jou, tienduisende by jou, vir jou sal niks tref nie.

Dag 126 Bybelverse Psa Al val daar duisende langs jou, tienduisende by jou, vir jou sal niks tref nie.

Psalm 86:7 Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor.

Bybelvers: Psalm Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor.

Bybelvers Joh 15:5 Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Dag 108 Bybelvers Joh Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Jer 30:17 Ek sal jou gesond maak, jou wonde genees, sê die Here, selfs al noem hulle jou: Die stad wat verstoot is, Sion vir wie niemand omgee nie.

Dag 85 Bybelvers: Jer Ek sal jou gesond maak, jou wonde genees, sê die Here, selfs al noem hulle jou: Die stad wat verstoot is, Sion vir wie niemand omgee nie.

Bybelvers: Matteus 6:26 (1983 Vertaling) Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?

Dag 4 Bybelvers: Matteus Vertaling) Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; Is julle nie baie meer werd as hulle nie?

Bybelvers: Jesaja 41:13 Ek is die Here jou God. Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou.

Dag 15 Bybelvers: Jesaja Ek is die Here jou God.

Bybelvers: Markus 10:27 Vir God is alles moontlik.

Dag 30 Bybelvers: Markus Vir God is alles moontlik.

Bybelvers: Filipense 4:6-7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus

Bybelvers: Filipense 4:6-7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus

Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.

Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.

Bybelvers: Filipense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee

Bybelvers: Filipense Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee

Bybelvers: Esegiel 14:24 (1983 Vertaling) Al die bome in die veld sal weet dat ek de Here is. Ek maak groot bome klein, en klein boompies groot, Ek laat groen bome verdroog en droë bome bot. Ek, die Here, het dit gesê en Ek sal dit doen.

Dag 2 Bybelvers: Esegiel Vertaling) Al die bome in die veld sal weet dat ek de Here is. Ek, die Here, het dit gesê en Ek sal dit doen.

Pinterest
Search