Boerekos

Collection by Mamie Du Plessis

18 
Pins
 • 
22 
Followers
Mamie Du Plessis
We love roosterkoek – the South African bread that is cooked over the braai – and we love serving it with butter, cheese and generous dollops of our favourite flavour of jam. South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, Ma Baker, Street Food, The Best, Butter Cheese

Homemade Roosterkoek

South African Roosterkoek Recipe. We love roosterkoek – the South African bread that is cooked over the braai – and we love serving it with butter, cheese and generous dollops of our favourite flavour of jam.

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, Biltong

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Jam-and Coconut Tarts to some, but here in SA we call them Hertzoggies. Jam and Coconut tarts have a direct link to South African history. Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes, Oven Recipes, Cookie Ideas, Sweet Desserts

Resep: Hertzoggies | Maroela Media

Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.

Pin on food Braai Recipes, Meat Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Curry Recipes, Entree Recipes, Dessert Recipes

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Pumpkin Tarts, Pumpkin Pie Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

 Telefoon poeding Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g… Popular Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Baking Tips, Favorite Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Telefoon Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…

Braai/braaivleis bygeregte – Page 3 – Kreatiewe Kos Idees Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Snacks, Good Food, Yummy Food, Delicious Recipes, Desert Recipes

WordPress.com

Soet broodjie met room en bruinsuiker 1 Klaarvoorafbereide brooddeeg Halwe koppie bruinsuiker 1 Houerjie room (ek gebruik half kop melk en half kop room gemeng) Indien jy nie room beskikbaar het ni…