Suid-Afrikaanse Nageregte

Collection by Malinda Prinsloo

24 
Pins
 • 
7 
Followers
TENNIS BISCUIT FRIDGE CAKE ( No bake )  Ingredients 3 Pkt Tennis Biscuit  2 eggs…

TENNIS BISCUIT FRIDGE CAKE ( No bake ) Ingredients 3 Pkt Tennis Biscuit 2 eggs…

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te…

Resep: Konfytblokkies | Maroela Media

Heerlike konfytblokkies vir teetyd.

Suurlemoenpoeding - dit vorm 'n heelikke sousie onder die gebakte poediinglaag.

Suurlemoenpoeding

As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

Maklike beskuit | Weg

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

Easy No Bake Milk Tart — It is divine! ♥ #SouthAfrican

browniegirlblog.com -&nbspbrowniegirlblog Resources and Information.

browniegirlblog.com is your first and best source for all of the information you’re looking for. From general topics to more of what you would expect to find here, browniegirlblog.com has it all. We hope you find what you are searching for!

Pan-Hertzoggies. Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Hertzoggies in ’n pan

Pan-Hertzoggies. Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Koeksisters

The Best Koeksister Recipe in South Africa

Looking for the perfect koeksister recipe? This one is from Ladismith's koeksister champion - they're crunchy on the outside and syrupy soft on the inside!

KERRIEMAALVLEIS-VETKOEKE  	   	Varsgebakte vetkoek met heerlike kerriemaalvleis is sinoniem met kerkbasare, kermisse en feeste en is deesdae 'n tradisie wat ons met al ons landgenote deel. Die meeste supermarkte verkoop...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

KERRIEMAALVLEIS-VETKOEKE Varsgebakte vetkoek met heerlike kerriemaalvleis is sinoniem met kerkbasare, kermisse en feeste en is deesdae 'n tradisie wat ons met al ons landgenote deel. Die meeste supermarkte ver...

Afrikaanse Resepte

Desserts/nageregte – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Desserts/nageregte written by kreatiewekosidees and kki4u