Resep: Lui-huisvrou-tert | Maroela Media
So op ʼn Vrydag het ons nie tyd vir ʼn ingewikkelde resep nie.
Gourmet Boerewors Braai Pie
Filled with tender boerewors, mixed braai relish and gooey cheese, this filling braai pie is an easy-to-make side for your next outdoor braai.
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…
FLIPPEN LEKKA GEBRAAIDE AARTAPPELS
Yskas-laagtert
Isabel Smith van Frankfort in die Vrystaat het hierdie resep met ons gedeel.
SOETMOSTERT - 3 bestandele - jy gaan nooit weer terugkyk nie. - Marinda Kook
Kyk daar is mos resepte wat van geslag tot geslag kom Die mostert is so n resep. Jy kan dit saam met vark, koue vleis of aartappelslaai eet. Ook baie lekker op jou kaasbord. Die mostert is so lekker en Continue reading SOETMOSTERT – 3 bestandele – jy gaan nooit weer terugkyk nie.→
HEERLIKE SAPPIGE SOSATIES
Poppie se tuisgemaakte mosterd
Hou die mosterd twee dae lank in die yskas voor jy dit gebruik.
Aartappelslaai
AARTAPPELSLAAI 4 kg Aartappels, 2 x 750 g "tangy" Mayonnaise, 2 Blikke Kondensmelk, 3 Groot uie gekap Paar Sprietui, opgesny sout en peper 2 e Dijon mosterd 1 - 2 teel knoffel Metode: Skil...
Resep-video: Maklike mieliekoekies | Maroela Media
Onthou jy nog jou ma se lekker mieliekoekies? Kyk dié maklike resep!
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn
Vinnige tunagebak
Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur!