Pampoenkoekies met stroop | SARIE

Pampoenkoekies met stroop, Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit.

Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!

Traditional Milk Tart from Deona Tait of Pretoria, South Africa. This recipe won SARIE’s nationwide milk tart competition. She inherited it from her aunt, Helie Williams

Maalvleis en Kaas Quiche met Tamatie en Uie Sous  SARIE KOS AUG/SEP 2012

Cotton Candy - Clothes for 18 inch Doll - Pink Parka with Hood, Short Ivory Dress and Pink Boots

Annette's potbrood (pot bread) | SARIE

Annette's Pot Bread Recipe on Sarie (site is supposedly in Afrikaans, but it…

Dié tipies Suid-Afrikaanse gereg word saam met braaivleis voorgesit.

Paptert, This typically South African dish is served with braaivleis

Winter is behoorlik hier, en wat is nou lekkerder as ’n warm bord kerrie. Of dit nou ’n lamskenkelkerrie, hoenderkerrie-pot of ’n jafel gevul met kerriemaalvleis is – lekkerder as sal jy nie kry nie.

Hoenderkerrie-pot, Onthou, jy maak 'n pot, nie 'n bredie nie! ’n Bredie roer jy, maar 'n pot (verkieslik oor 'n houtvuur) roer jy glad nie. Die bestanddele word in lae gepak en moet stadig prut

Foto deur Donna Lewis SARIE KOS Augustus/September 2014

Koeksister-crème brûlée, Die soet smaak van koeksisters word in die roombasis van die nagereg ingekook.

Klits-en-klets-blog: Die lekkerste SARIE trifle-resepte PLUS ons soek jóú gunsteling-resep | SARIE

Daar is min dinge so lekker soos ’n soet bederf ná ete, veral as dit sommer ’n weeksaand is. As jy nie lus het om self ’n koek te bak nie, kan jy ’n Madeira-koek by jou supermark koop.

Pinterest
Search