Kondensmelk koekies

Collection by Magriet Lake

7 
Pins
Magriet Lake
Kondensmelk koekies My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Milk Biscuits
My RecipesSweet RecipesCooking RecipesFavorite RecipesRecipies

Kondensmelk koekies

could milk tert

GEBAKTE KONDENSMELK TERT

Tussen die inskrywings vir ons eerste groot bakkompetisie (in was daar hope resepte vir gemmerkoekies, maar dié een het ons aandag getrek oor die kondensmelk in die deeg.

Goue gemmerkoekies

Tussen die inskrywings vir ons eerste groot bakkompetisie (in 2011) was daar hope resepte vir gemmerkoekies, maar dié een het ons aandag getrek oor die kondensmelk in die deeg.

1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Milktart Recipe, Bobotie Recipe
Sweet RecipesBaking RecipesMilktart RecipeBobotie Recipe

Kondensmelktert: 1 x blikkie kondensmelk3 x blikkies water3 x eiers, geskei4 x eetlepels maizena4 x eetlepels vlapoeier1 x pakkie tennis beskuitjiespypkaneelPak tennis beskuitjies in tert bak.Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die blikkies water by.Sit stoof op lae hitte.Skei die eiers en klop eierwitte styf.Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier.Voeg dit by die kondens in kastrol.Roer op lae hitte tot styf. Haal van stoof af en voeg eierwitte…

In net sewe stappe kan jy hierdie maklike resep maak! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Milk Biscuits, Milk Cookies

Kondensmelkkoekies

kondensmelkerkoekie

Soetkoekies - “Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer. My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Cookie Desserts, Curry Recipes

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

KONDENSMELKKOEKIES    4 Eiers   3 k Suiker   1 blik Kondensmelk   1 eetlp Stroop   750g Margarien   12 k Koekmeel   5 tlps Koeksoda   5 t...

KONDENSMELK KOEKIES

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 tlps Kremetart Knippie sout METODE: Meng suiker en eiers tot room en voeg kmelk en stroop by. Vryf margarien in meel en voeg koeksoda en kremetart en sout droog by. Maak aan emt eiermengsel. Bak in warm oond van 220*C vir 10 – 12 min. Die koekie moenie rys nie en moet hard wees. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html…