Bybelverse

Collection by Magda • Last updated 1 day ago

23 
Pins
 • 
8 
Followers
Magda
PSALMS Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; Afrikaans Language, Prayer Room, Prayer Request, Text Messages, Psalms, Christianity, Bible Verses, Prayers, Van

PSALMS 118:6 Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen? | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen?

JESAJA God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaans, Printables, Inspirational, God, Quotes From The Bible, Dios, Bible Scripture Quotes

JESAJA 12:2 God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.” | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.”

1 JOHANNES Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. God Is, Bible Plan, Goeie More, All In The Family, Kids Running, Knowing God, Afrikaans, Gods Love, Christianity

1 JOHANNES 4:8 Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.

JOHANNES Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Alabaster Jar, Finding Jesus, Gods Eye, Daily Meditation, Great Life, Text Messages, Grief, Christianity, Bible Verses

JOHANNES 11:25-26 Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?” | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”

 so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot In Case Of Emergency, Gods Plan, Healthier You, Trust God, Stay Fit, Leadership, It Hurts, Meet, Faith

JEREMIA 17:7-8 Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot