die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

Cacao Facts 101 - Health Benefits of Cacao - Healthy Food Raw Diets

Amarula Malva Pudding baked in a potjie pot

Blits pudding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis.

We think that Amarula, instead of the traditional rum, lends an extra depth to this sweetly sinful dessert.

Amarula tiramisu recipe

I love elegant desserts, this is a nice twist to the traditional tiramisu using the delicious south african liquor Amarula Read Recipe by ms_Mischievous

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Dom Pedro ~ best drinking dessert ! #SouthAfrican #Dessert #Beverage #Amarula #DomPedro

Pinner says: Dom Pedro ~ best South African drinking dessert! - Vanilla Ice Cream, Amarula Liqueur (or Kahlua), Cream, and Chocolate. by Creative and Delicious (With a Blast)

Malva pudding, chicken pie, lamb shanks, bobotie and oxtail potjie: what's not to love about South African dishes?

Bobotie to malva pudding: 20 of the best South African recipes

Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika.

Baba-aartappelslaai met jogurt-Suurroomsous .... ongelooglike lekker slaai, jy sal die een weer maak !!

1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer 250 ml suurroom 100 ml dik mayonnaise 250 ml Griekse jogurt 15 ml heelkorrelmosterd vars gemaalde swartpeper vars pietersielie, gekap suiker na smaak Kook…

Vyf vinnige yskasterte

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b.

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b...

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b.

Ouma Frieda se growwebrood

Ouma Frieda se growwebrood

Dadel-en-brandewynpoeding

Dadel en Brandewyn Poeding: 'n Donker, ryk dadelpoeding met ’n skeppie geklopte room daarby bly darem maar lekker op ’n koue dag.

Africa Recipes, South African Recipes, South African Food, Banana Salad, Braai Recipes, Nigerian Food, Salad Recipes, Delicious Recipes, Mayonnaise

Een van my moeder se fynste gebak wat sy kon maak. Die gaste kon nooit genoeg gekry het van hierdie soete verleiding. Moeder het sommer bakke volgemaak en dan gevries en uitgehaal soos nodig. Die brosheid van hierdie fyngebak gaan nooit verlore met die vries nie. Geniet. 500

Easy Baklava Recipe with Honey and Pistachios - This Classic Greek Baklava Recipe features layers of flaky dough filled with ground nuts and honey! Is a prefect recipe for family functions, parties, or for gifting!

Pinterest
Search