Tannie Poppie

Collection by Magda Botha

8 
Pins
 • 
12 
Followers
Magda Botha
Osvojiće vas aroma kafe i hrskava tekstura ove jednostavne torte. Rich Tea Biscuits, British Biscuits, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Jednostavne Torte, Food Cakes, Cupcake Cakes, Cupcakes

No-Cook Marie Biscuit Cake : 200g of butter, 200g of caster sugar, five small eggs, (beaten well) 250g of plain chocolate, About 2 cups of strong coffee, Two packets of plain biscuits

in en bederf jou ma in ’n kits Spring in en bederf jou ma in ’n kits met dié maklike muffins met spek, kaas en grasuie. Spring in en bederf jou ma in ’n kits met dié maklike muffins met spek, kaas en grasuie. Savory Muffins, Savory Snacks, Easy Snacks, Muffin Recipes, Breakfast Recipes, Dessert Recipes, Breakfast Muffins, Simply Recipes, Sweet Recipes

Spring in en bederf jou ma in ’n kits

Ek dink Ma sal beïndruk wees as jy enige van vandag se drie resepte vir haar vir Moedersdag berei. Pa moet net ’n oog hou en die take uitdeel volgens die kleinspan se bevoegdhede. In ’n japtrap sal daar ’n smullekker fees vir Ma se spesiale dag wees. Ek het jare gelede ’n ooreenkoms met Candice, ’n vriendin van my wat in Londen woon, aangegaan. Ek het haar my resep vir Marokkaanse hoender-en-groente-sop gegee (een van my gunstelinge) in ruil vir haar maklike resep vir hoenderpastei. ’n Mens…

Kenny se kaaskoek in die mikrogolfoond yoghurt en kondensmelk Microwave Recipes, Baking Recipes, Raw Recipes, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Greek Yogurt Cheesecake, Chocolate Cheesecake

RSG - Dis die een! || Resepte || Kenny se kaaskoek in die mikrogolfoond

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Rich, decadent Duncan Hines Devil's Food cake, creamy chocolate frosting spread thick, pebbled with crunchy pecans––you won't be able to stop at just one slice of this Pecan Dipped Chocolate Cake. Microwave Chocolate Cakes, Microwave Cake, Chocolate Bundt Cake, Microwave Recipes, Chocolate Food, Chocolate Frosting, Gateaux Cake, Mocca, Cake Tins

Tannie Poppie se Kombuis: Mikrogolf- Koffiekoek - The Bulletin News

Bestanddele: 325 ml koekmeel 250 ml suiker 10 ml bakpoeier 2 ml sout 3 groot eiers 80 ml kookolie 5 ml sterk koffie poeier 250 ml kookwater 5 ml vanillje ekstrak Sif meel suiker bakpoeier sout saam In aparte bak, klits eiers tot sponserig Voeg olie bietjie vir bietjie by die eiers terwyl klits eb bly steeds klits Gooi koffie by die kookwater Gooi koffie by die eiermensel Klits nou met klitser tot skuimerig Meng vloeistof met meel met houtlepel – nie met klitser Meng goed deur Giet in…

“Die Chuck Norris van Suid-Afrikaanse kos” en “almal se ouma” is maar van die talle maniere waarop Tannie Poppie bekend is aan haar duisende aanhangers. Dié gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar eie kookboek. Good Mood, Poppies, Veggies, Yummy Food, Healthy Recipes, Baking, Chuck Norris, Puddings, Kos

EIERLOSE PANNEKOEK

TANNIE POPPIE SE EIERLOSE PANNEKOEK http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/eierlose-pannekoek.html 500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout 12.5 ml asyn 125 ml olie of botter 750 ml water 12.5 ml brandewyn. Meng goed en laat staan vir 1 uur. Bak die pannekoeke. BRON- Tannie Poppie Post>Francina de Flamingh