Afrikaanse opbouende aanhalings

Collection by Magda (Ueckermann) Fourie • Last updated 6 days ago

200 
Pins
 • 
131 
Followers

Uplifting Quotes

Magda (Ueckermann) Fourie
Dankie Vader dat U vir my sorg. Prayers For Hope, Bible Prayers, Prayer Verses, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, Special Words, Special Quotes, Uplifting Christian Quotes, Son Quotes From Mom

God ken elkeen van ons, ons hartseer en verlange, begeertes en behoeftes. Gee alles vir Hom. Hy sorg vir ons.

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou. Uplifting Christian Quotes, Uplifting Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Beautiful Quotes Inspirational, Bible Emergency Numbers, Afrikaanse Quotes, Scripture Signs, Jesus Prayer

Home - MyFiladelfia Institute

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou.

Die lewe vat mens soms op 'n pad wat jy glad nie voorsiening voor gemaak het nie. Prayer Verses, Bible Prayers, Bible Verses Quotes, Faith Quotes, Scriptures, Christian Messages, Christian Quotes, Christian Prayers, Inspirational Qoutes

Die lewe vat mens soms op 'n pad wat jy glad nie voorsiening voor gemaak het nie. Maar God gee jou die nodige liefde, brandstof en krag om die lewe aan te pak.

Vriendskap maak die lewe spesiaal en SPESIALE mense soos JY maak die lewe 'n VOORREG en wanneer die lewe 'n voorreg is, is daar SIN in ons bestaan. Beautiful Handwriting Fonts, Free Handwriting, Inspirational Qoutes, Uplifting Quotes, Motivational, Friend Friendship, Friendship Quotes, Baie Dankie, Afrikaanse Quotes

Vriendskap maak die lewe spesiaal en SPESIALE mense soos JY maak die lewe 'n VOORREG en wanneer die lewe 'n voorreg is, is daar SIN in ons bestaan. Dankie vir jou Vriendskap! xx

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Daar waar jy vandag is, is geen toeval nie. Die He. Words Of Wisdom Quotes, Bible Verses Quotes, Sign Quotes, Encouragement Quotes, Faith Quotes, Wise Words, Mama Quotes, Uplifting Quotes, Positive Quotes

Afrikaanse Quotes on Instagram: “#afrikaansequotes”

@afrikaanse_quotes posted on their Instagram profile: “#afrikaansequotes”