padda | van ’n padda vere probeer pluk | die onmoontlike probeer doen | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

Een van die woordeskatwoorde uit die aanlynkursus 15-Minuut-Afrikaans, vinnige Afrikaans, Afrikaanse woorde

koeie | die koeie het in die brand geloop | daar is nie melk by die koffie nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Voëltjie hoor fluit

Voëltjie hoor fluit

gaatjies | praatjies vul geen gaatjies | met ’n blote gepraat rig mens nie veel uit nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Jakkals

Jakkals

gebek | elke voël sing soos hy gebek is | elkeen handel na sy aard en volgens sy eie insigte | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

klap | hy klap uit die skool uit | hy verraai geheime | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

geheue | my geheue speel met my parte | my geheue laat my in die steek | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

Pinterest
Search