Rusks

Collection by Mrs Van

14 
Pins
 • 
37 
Followers
Mrs Van
Posts about Recipe for buttermilk rusks written by Marisa @ Vastrap Farm South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Ethnic Recipes, Recipies, Curry Recipes, Baking Ideas

Malefah’s Rusks

While Quentin’s cousin was visiting us last week, I was in the middle of preparing for the real V.I.P. visitors from the Cape we were expecting for the weekend. Every single bed in the house …

On my Afrikaans link HERE I was asked to translate the buttermilk recipe. Well, here it goes! This recipe is from a friend of mine and it really tastes almost like the real buttermilk rusks y… Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Koeksister Recipe South Africa, Kos, Rusk Recipe, Bread Tin, Cake Tray, South African Recipes, Baking Tins

Buttermilk rusks – Karringmelk beskuit

On my Afrikaans link HERE I was asked to translate the buttermilk recipe. Well, here it goes! This recipe is from a friend of mine and it really tastes almost like the real buttermilk rusks y…

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Desserts, Kos, Rusk Recipe, Recipe Box

BESKUIT

KOEKIE SUURDEEG TE VERVANG MET DROE SUURDEEG ‎ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 25 g cube ( blokkie ) yeast is equivalent to 10 g Active dry yeast (15 ml) or 10 g Instant yeast.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*. Miracle Pan Release http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/beskuit.html 1/2 cup vegetable shortening 1/2 cup vegetable oil 1/2 cup all-purpose flour Whisk thoroughly until everything is incorporated and smooth. Store in…

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x bruis. Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe

Eddie Smit - Karringmelk beskuit

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x 500g bruismeel 2 teelepels bakpoeier 2 koppies suiker 500g margarien 1 eetlepel sout 3 eiers 500ml karringmelk Meng (sif) droeë bestanddele saam. Klits eiers en karringmelk saam. Rasper die margarien en vryf by die meelmengsel by. Gooi eier en karringmelk mengsel by. Knie goed deur. Genoegsaam vir een groot en een klein broodpan. Of sommer ‘n oondpan. Vorm balletjies…

  Eggless Recipes, Baking Recipes, Dessert Drinks, Dessert Recipes, Desserts, Scones, Kos, Rusk Recipe, Cake Receipe

Gooi-vinnig-bymekaar-beskuit

Hierdie gooi-vinnig-bymekaar-beskuit is heerlik en vreeslik maklik om te maak

Hierdie gooi-vinnig-bymekaar-beskuit is heerlik en vreeslik maklik om te maak South African Dishes, South African Recipes, Quick Recipes, Wine Recipes, Baking Tips, Baking Recipes, Kids Party Treats, Our Daily Bread, Something Sweet

Gooi-vinnig-bymekaar-beskuit

Hierdie gooi-vinnig-bymekaar-beskuit is heerlik en vreeslik maklik om te maak

UIT DIE KOEIKOMBUIS: EAT-SUM-MORE BESKUIT Tart Recipes, Cooking Recipes, Cow Kitchen, South African Recipes, Recipies, Eat, Desserts, Food, Recipes

EAT-SUM-MORE BESKUIT

EAT-SUM-MORE BESKUIT Roer saam--500 g botter--2 k suiker {2}-Klts saam--2 ekstra groot eiers --2 k lou melk {3}---Sif saam---1.5 kg bruismeel --2 tl bakpoeier--1 tl sout MENG 2 en 3 beurtelings by botter en suiker Druk in n pan Bak 180 gc 1 uur --sny blokke en droog uit Dit is nou regtig n baie besonderse beskuit Resep :Tiana Botes Beproef en--Foto: Roni Van Der Walt

  Dutch Oven Recipes, Baking Recipes, Whole Food Recipes, Bread Recipes, Best Sugar Cookie Recipe, Best Sugar Cookies, Koeksisters Recipe, Kos, Cheesecake Recipes

Maklike beskuit

Beskuit is die perfekte ontbytkos saam met moerkoffie of ’n vinnige versnapering wanneer aandete nog ver lê.