Books I have written

Each person, whether they admit it or not, seeks love. That is why I write the stories of how people find it.
Kate is al jare lank verlief op die stem van die aanbieder van haar gunsteling musiekprogram. Maar niks kon haar voorberei op die dag toe sy hom van aangesig tot aangesig ontmoet nie!

Boek 1 in die reeks stories oor die vroue van Fynbos. Dit speel af  teen die agtergrond van die wol- en hekelbedryf wat tans wêreldwyd 'n oplewing beleef.

Boek 1 in die HELD reeks. Emma is n kunstenaar van format, maar kry maar net nie 'n holte vir haar voet in die kunswêreld nie. Totdat Zack Bouwer, bekende beeldhouer, haar raaksien ...

Love has some challenges, so look out for emotional interactions. Your dark side comes out, but it produces amazing insight. Here's your love horoscope!

Die sesde en laaste boek in die reeks oor die mense van Le Fleur. Daar val nog 'n geraamte uit die Retiefs se familiekas en Meyer kry die liefde van sy lewe.

Boek 5 in die reeks oor die mense van Le Fleur. Lourens kry sy anderhelfte.

Boek 4 in die reeks oor Le Fleur se mense. Jare gelede het hulle een wonderlike naweek saam gehad, maar verpligtinge het swaarder as hul eie geluk geweeg. Nou is hulle uiteindelik vry om bymekaar te wees, maar kan hulle die jare oorbrug om 'n lewe saam te kan hê?

Pinterest
Search