SA resepte

Collection by Madelie Brand • Last updated 9 weeks ago

18 
Pins
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

DURBAN CHICKEN CURRY--If you like South African style curry this dish is insane. To say that this might be the best chicken I have ever made is no understatement. And it just happened by chance.

DURBAN CHICKEN CURRY - Melissa Mayo

If you like South African style curry this dish is insane. To say that this might be the best chicken I have ever made is no understatement. And it just happened by chance. I was craving a curry. Not the kind you get in America. In the US curry is a lot milder and has […]

Die beste hoenderkerrie

Dié uittreksel uit Arina se nuwe boek, Plaaskos, is voorwaar ’n wenner.

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker ... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker ... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout

Boerekerrie | Maroela Media

Resep: Boerekerrie | Maroela Media

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!

Brodedelle

[Resep] Brodedelle | Maroela Media

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Maalvleis-en-aartappelgebak

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Bak en Brou

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

DIE OU MANIER VAN KERRIE MARINADE VIR SOSATIES! BENODIG: 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt ...

South African Curry and Rice

South African Curry and Rice - aninas recipes

·
37 reviews
·
35 minutes
·

South African Curry and Rice, the perfect comfort food that consists of slow cooked beef mince in a sweet and spicy curry sauce, with perfectly cooked carrots and potatoes, served on rice.