caravan recipes

Collection by Marion bester

13 
Pins
 • 
12 
Followers

pumpkin muffins

marion bester
WMF Cutlery And Cookware - One Of The Most Trustworthy Cookware Producers Wen-Kerrie Uit Die Vrystaat. Braai Recipes, Lamb Recipes, Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Ethnic Recipes

Wen-kerrie uit die Vrystaat...

Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…

) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Muffin Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

Creamy Garlic Mushroom Chicken Tender and juicy chicken in the most amazing creamy and delicious garlic mushroom sauce! This makes one incredible 30 minute meal! I have been pretty obsessed with creamy delicious skillet meals lately. But my family LOVES Ways To Cook Chicken, Best Chicken Recipes, Chicken Mushroom Recipes, Keto Chicken Thigh Recipes, Creamy Garlic Mushrooms, Creamy Garlic Chicken, Creamy Chicken With Mushrooms, Avocado Chicken, Breaded Chicken

EENSKOTTLE HOENDER GEREG

EENSKOTTLE HOENDER GEREG Bestanddele 30ml Botter... 1 kg hoenderstukke Sout en peper na smaak 250g Sampioene, gesnipper 1 Ui, klein, opgekap 2 Knoffel toontjies, gekap 15ml Dill of Tiemie, gedroog 15ml Borrie 5ml Paprika, gerook verkieslik 100ml Wit wyn 125ml Hoender aftreksel 125ml Room 100ml Mayonnaise 3e Tamatie puree 100ml Blatjang 30ml Heuning Metode Braai die hoenderborsies met botter tot goudbruin aan die buite kant, maar nie gaar. Die vleis sappe moet net ingeseel word. Verwyder uit…

Souskluitjies (Dumplings) - South African food adventure, South Africa food - Miss Beckham - African Food South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Dutch Recipes, Easy Cooking, Cooking Food, International Recipes, Tasty Dishes, Beckham

Tradisionele Souskluitjies

Tradisioneel - soos uit ouma se kombuis. Souskluitjies 500 ml (280 g) Snowflake Koekmeel 60 g koue botter of margarine 2 ml sout 10 ml Bakpoeier 2 extra-large eiers 60 ml melk 750 ml water kaneelsuiker om oor te strooi Sous ± 750 ml water 250 ml (200 g) suiker 30 ml botter of margarine 8 ml Kaneel 2 ml Sout 1. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Vryf botter in met vingerpunte tot die mengsel lyk soos broodkrummels. 2. Klits eiers en melk saam. Voeg die droë bestandele by en sny in met ‘n mes…

Sago pudding has got to be the ultimate in winter comfort desserts (well for me anyway). It is quick and easy to make (no baking) and can be prepared in advance and stored in the fridge to be rehe… Sago Pudding Recipe, Pudding Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Dessert Ideas, Microwave Recipes, Cooking Recipes, Microwave Baking, Sago Poeding

Mikrogolf Sago Poeding

Mikrogolf Sago Poeding Bestanddele 2 koppies melk... ½ koppie sago (hoef nie vooraf te week nie) 1 - 2 eetlepels botter 2 geskeide eiers ⅓ - ½ koppie suiker 2 ml vanieljegeursel ‘n knypie sout appelkooskonfyt kaneel Metode Voeg die melk, sago en botter in ‘n bak. Mikrogolf onbedek vir 10 minute teen 100% krag. Roer gereeld. Mikrogolf vir 5 min teen 50% krag. Roer dit elke 2 minute. Klits die eiergeel en voeg dit by die suiker, vanieljegeursel en sout. Voeg die eiermengsel by die warm…

Ryan Bakes: Crustless Quiche for Pi Day Pi Day, Quick Bread, Coffee Cake, Scones, Quiche, Macaroni And Cheese, Tart, Brunch, Pumpkin

KORSLOSE SOUTTERT - MIKROGOLF

KORSLOSE SOUTTERT - MIKROGOLF 3 eiers 1 ui gerasper 5ml aromat Sout en peper na smaak 3t pietersielie 375ml meel 500ml melk 500ml gesnipperde ham, polonie en rookworsies 1lt gerasperde cheddarkaas [4 kop] MAAK DAN SO; Meng alles goed saam. Gooi in 1 of 2 gesmeerde tertborde. Bak op HOOG vir 6 minute elk. Strooi bietjie gerasperde kaas, paprika en pietersielie bo-oor, Bak vir nog 30 sekondes op HOOG vir kaas om te smelt. Bedien warm

Appetizer Recipes, Bacon Horseradish Dip Appetizer For A Party Or Tailgating. Easy Bacon Horseradish Dip Appetizer Recipe Family And Friends Will Love. Bacon Cheese Dips, Cheese Dip Recipes, Bacon Dip, Appetizer Recipes, Appetizers, Cheddar Cheese, Blue Cheese, Cheese Bread, Beer Recipes

KAASSMEER MET BACON OF BILTONG

KAASSMEER MET BACON OF BILTONG 2 – 3 kop Melk afhangend hoe dun of dik jy die smeer wil hê 1 kg Geprosseseerde kaas – gerasper of witkaas soos tussers sal werk 500 g Margarien 500 g Fyn biltong of gaar spek fyn gemaal – opsioneel Aromat na smaak 1. Verhit die melk oor lae hitte en roer om aanbrand te voorkom. Voeg die kaas by en hou aan roer oor lae hitte totdat die kaas heeltemal gesmelt het. 2. Voeg die margarien by en laat dit verder smelt en roer goed sodat die mengsel homogeen en…

Moist Chocolate Cake From Barefoot Contessa& at Home by Ina Garten., Super Moist Chocolate Cake From Barefoot Contessa's at Home by Ina Garten.,Super Moist Chocolate Cake From Barefoot Contessa's at Home by Ina Garten. Matilda Chocolate Cake, Beattys Chocolate Cake, Too Much Chocolate Cake, Super Moist Chocolate Cake, Chocolate Cake From Scratch, Chocolate Buttercream, Homemade Chocolate, Delicious Chocolate, Buttercream Icing

Moist Microwave Chocolate Cake

1 cup milk 1 cup Oil 1 cup Brown sugar 2 eggs 1 1/2 cups cake flour 1 t baking powder 1 t bicarbonate of soda 60 ml cocoa Mix all together and pour mixture into well greased large silicon bunt bowl and bake on full power for 8 minutes in microwave. When done allow to stand in microwave for a minute or two. Take out and allow to stand again for a minute or two before transferring to cake stand or platter Icing 60ml Butter, melted 60ml warm milk 2 cups Icing sugar 2 Tbs cocoa Mix together well…

Amor se vastrap-wildsvleis Bestanddele 2 kg koedoe (verkieslik stukkies van die rib) 200 g varkspek (nie bacon nie), in blokkies ges. Paleo Crockpot Recipes, Primal Recipes, Real Food Recipes, Sloppy Joe, South African Recipes, Ethnic Recipes, How To Cook Venison, Pulled Pork, Main Dishes

Amor se vastrap-wildsvleis

Amor se vastrap-wildsvleis Bestanddele 2 kg koedoe (verkieslik stukkies van die rib) 200 g varkspek (nie bacon nie), in blokkies gesny ½ koppie asyn ½ koppie water 8 naeltjies 2 lourierblare 8 peperkorrels sout en peper ½ koppie rooiwyn Metode Plaas al die bestanddele, behalwe die wyn, in 'n swaarboompot. Bring tot kookpunt, en prut vir 2 uur op lae hitte. (Of bring tot kookpunt, en bak vir 2 ure teen 160 grade) Haal die vleis uit kastrol en verwyder die bene. Pluis die vleis met 'n mes en…

Savory Cheese Muffins With Bacon and Chives - good for a brunch buffet. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Savory Breakfast, Breakfast Muffins, Sweet Breakfast, Breakfast Recipes, Breakfast Ideas, Cheddar Cheese, Vegan Cheese

Savory Cheese Muffins with Bacon and Chives

Savory Cheese Muffins with Bacon and Chives 4 slices bacon, thick sliced 2 tablespoons butter 1/4 cup minced fresh chives 2 cups all-purpose flour 2 teaspoons baking powder 1/2 teaspoon salt 2 tablespoons sugar 2 eggs 1 cup milk 1 cup cheddar cheese, shredded Directions: Oven 180 C Cook bacon until crisp. Crumble bacon Melt butter over medium heat in a small skillet. Remove from heat and add chives. Cool to room temperature. In a medium bowl combine eggs and milk using a whisk. Add…

Molly's Kitchen® Battered Sweet Corn Nuggets come frozen and ready to fry for a great fried appetizer Savoury Finger Food, Finger Foods, Corn Nuggets, Sweet Corn, Fries, Appetizers, Pumpkin, Om, Ethnic Recipes

In en om die huis

Ontbyt-kolwyntjies Jy benodig: 6 geklitste eiers ½ koppie fyngekapte jong spinasieblare Vier klein tamaties, opgesny 1 koppie gerasperde mozzarellakaas

Crockpot Beef Stew : Best Crock Pot Recipes, Slow Cooker Recipes, Crockpot [pin now, read later! Crock Pot Recipes, Delicious Crockpot Recipes, Slow Cooker Recipes, Fall Recipes, Cooking Recipes, Top Recipes, Cooking Ideas, Simply Recipes, Slow Cooker Stew Recipes

SLOW COOKED BEEF STEW

SLOW COOKED BEEF STEW 1kg beef stew meat, cubed ½ tsp. salt ½ tsp. black pepper 1 clove minced garlic 1 tsp. Worcestershire sauce 1 tsp. paprika 1 bay leaf ¼ cup flour 1 chopped celery stalk 1 chopped onion 4 sliced carrots 4 diced potatoes 1 ½ cups beef broth METHOD: Set the crock pot on low. In a bowl, mix together the salt, pepper and flour. Add the cubed beef and coat it in this mixture. Once the beef is entirely covered, empty the entire bowl into the crock pot. Add in the rest of the…