Tuna-en-rooisoetrissie-lasagne
Ek het ’n ruk gelede ’n pastagereg gemaak wat ek gebarste-tamatiespaghetti noem. Die tamaties word in baie olyfolie gebraai en wanneer hulle oopbars, vorm ’n sous saam met die olyfolie. Ek voeg tuna en soetrissies by om die sous verder op te kikker.
Skelvistert
Maak dié geurige, goudbruin skelvistert waaraan die hele gesin sal smul.
Warm tuna-kaas-broodjie
20 minute
Tuna-en-tamatie-pilaf
SARIE
Viskoekies
Hierdie viskoekies is heerlik – selfs die kinders sal dol wees daaroor.
Krummel-calamari met aartappelskyfies
As jy nie calamari-ringe te koop kry nie, kan jy calamari-steaks in repe sny.
SARDYN GEREG
SARDYN GEREG Maak n Slapdeeg en druk die Sardyne wat in twee gedeel is net sommer in die deeg..Braai 1 uitjie en meng dit met die sousie van die Sardyne en sprinkel bo-oor en bak by 180*C vir so 20min.[Sardyn in Tamatiesous] http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2017/05/sardyn-gereg.html DEEG 1 k Meel 2 t Bakpoeier 1 t Sout [klein] 1/4k Olie [kwart] 1 Eier 1k Melk 1k Kaas gerasper METODE Meng alles en skep in bakskottel Druk jou halwe Sardyne in die deeg Gooi die sousie…