Só onthou ek Suid-Afrika | Voortrekker Monument, Pretoria. Ontwerp deur Gerard Moerdijk. Begin konstruksie op 13 Julie 1937 en ingehuldig op 16 Desember 1949. Gebou is 40m hoog, Omring deur 'n laer van Ossewaens, 64, dieselfde getal wat by die Slag van Bloedrivier betrokke was. Elke hoek 'n standbeeld: Piet Retief, Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en 'onbekend' wat alle ander Voortrekkers verteenwoordig. Die belofte van 16/12/1838  en die woorde van die stem onder die fondasie begrawe.

The Voortrekker Monument in Pretoria, South Africa: Little House on the Prairie meets colonial violence meets monumental fascist-esque architecture. Very special to the Afrikaner people

Die Kasteel is die oudste gebou in SA en is gebou deur die VOC tussen 1666 en 1679.

Volunteer with Via Volunteers in South Africa and visit the Castle of Good Hope…

Die “Eendrag Maak Mag” ringe word handgemaak van ou 1/2c en 1c muntstukke, deur kunstenaar John Bauer in Kaapstad, Suid-Afrika. Elkeen is uniek soos wat elke muntstuk uniek is. Dra ‘n stukkie geskiedenis saam met jou. The “Unity is Strength” rings are manufactured by Cape Town artist, John Bauer, from old 1/2c & 1c coins. Each ring is handmade and unique just as the coin it is made from is unique. Carry a small piece of history with you.

SA Unity/Eendrag maak mag Half cent coin made into a ring.

Tafelberg

Old Table Mountain cable car, Cape Town--I remember this one, assuming that was the same one in the


More ideas
Pinterest
Search