boerekos

Collection by Linda Zaaiman

23 
Pins
 • 
8 
Followers
Recettes – Page 36 – Paprikas Top Recipes, Fruit Recipes, Other Recipes, Potato Recipes, Indian Food Recipes, Appetizer Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks

AARTAPPEL POFFERTJIES (POMME DAUPHINE)

Hierdie aartappel poffertjies is so oud soos die berge en mense vergeet soms van hulle. Die basis is Kapok aartappels en Choux deeg (poffertjie deeg) wat gekombineer word. Die balletjies kan gevul word met spek, kaas en groente. Dit kan as vingerkos of bygereg bedien word. Die worsies is heerlik om soos ‘n skyfie in sousies te doop. Geniet! RESEP 150 g koekmeel 110 g botter knippie sout 150 ml melk 150 ml water 4 medium eiers - geklits 1 kg kapok aartappels - klaar gegeur 2.5 ml neutmuskaat…

thinking of trying to make this for dinner tomorrow night & maybe adding chicken.Healthy Mexican Casserole has roasted corn, roasted bell peppers, cheese, enchilada sauce, and corn tortillas. 230 calories of delicious. Mexican Dishes, Mexican Food Recipes, Vegetarian Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Mexican Corn, Vegetarian Mexican, Casseroles Healthy

ROMERIGE MIELIERYS

Ek maak hierdie wonderlike stysel gereg saam met braaivleis, afval en enige potjie as 'n bygereg. BASIS 500 g Rou mielierys 1.5 liter Water 1 x Vleis aftreksel blokkie 3 e Botter METODE 1. Week die mielierys in water vir 2 ure sodat meeste van die stysel af gewas is en spoel 2 keer deeglik voordat jy dit kook. 2. Kook die mielie rys oor matige hitte totdat gaar met al die bestanddele gelys. GEUR VAN MIELIERYS 250 g Spekvleis - fyn op gesnipper 3 Knoffel toontjies - fyn gedruk 100 g Sampioene…

 Die geure is eenvoudig tog uniek. Elke keer wat ek hierdie dis voorsit kan die mense nie ophou vra na die resep. 1 blikkie Room mielies 125 ml Room of melk 6 Eiers - geklits ½ k Ham - op gekap 3 e Koekmeel 3 e Botter 1 k Spinasie blare Savoury Baking, Savoury Dishes, Vegan Dishes, Savoury Tarts, A Food, Good Food, Food And Drink, Quiche Recipes, Vegetable Recipes

SPINASIE EN FETA SOUT TERT

Hierdie resep kom van 'n tannie wat ek leer ken het as student toe ek in my tannie hulle se tuisnywerheid Polfyntjie in die Ooste van Pretoria gewerk het. Met al my af periodes en vakansies het ek daar gewerk. Ek is in my finale jaar getroud en elke ekstra geldjie het help gate toe stop. Tannie Bettie Beyers het die heerlikste Ham en Sampioen terte gemaak. Sy was glad nie suining met haar resepte nie en het gereeld haar resepte met my gedeel. Sy het vir my baie goeie raad gegee en gesê dat…

Ek was bederf met my ma se weergawe van haar vriendin se Amerikaanse Dinner rolls. Later toe ek brood as spesialiteitsveld kies met verdere studies het ek met nuwe oë na die resep gekyk en verstaan hoe hulle so sag kon uitkom. Homemade Dinner Rolls, Dinner Rolls Recipe, Kitchen Aid Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Easy Recipes, Kos, Stand Mixer Recipes, 30 Minute Dinners

Sagte broodrolletjies / Soft breadrolls

Ek was bederf met my ma se weergawe van haar vriendin se Amerikaanse Dinner rolls. Later toe ek brood as spesialiteitsveld kies met verdere studies het ek met nuwe oë na die resep gekyk en verstaan hoe hulle so sag kon uitkom. Suiker, melk en botter het 'n versagtende effek op gluten. Gluten is die raamwerk van alle gebak wat gemaak word met koringmeel. Hierdie bestanddele het ook 'n natuurlike preserverings aksie op die deeg. Moenie jou klaar gebakte, afgekoelde broodjies in plastiek…

thm "s" use thm crust smoked salmon goat cheese artichoke quiche recipe Brunch Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, Fish Recipes, Seafood Recipes, Recipes Using Smoked Salmon, Gourmet, Goat Cheese

GEROOKTE SNOEK QUICHE MET AARTAPPEL KORS

Hierdie is 'n Blog oor Boerekos met 'n Twist.

Boerekos met 'n Twist: Samp of Stampmielies! South African Recipes, Ethnic Recipes, Food Crafts, Orzo, Polenta, Couscous, Potato Salad, Cabbage, Vegetables

Stampmielies / Samp

Hierdie is 'n Blog oor Boerekos met 'n Twist.

Creamy Bacon Tomato and Avocado Pasta Salad. you change it up to be a little more healthy: Whole wheat pasta and a lite mayo, plus turkey bacon.no bacon Creamy Pasta Salads, Pasta Salad Recipes, Fresh Pasta, Creamy Avocado Pasta, Recipe Pasta, Healthy Recipes, Great Recipes, Cooking Recipes, Snack Recipes

Pasta slaai / Salad

Hierdie slaai hou lank in die yskas en vir hongerpyne net die regte medisyne voordat jy die soetgoed bydam. Resep 500 g Pasta skroewe of skulpies, gaar 100 g Kersie tamaties 2 Avokado pere 1 Medium ui, fyn gekap 125 ml Perskes, gedroog - fyn op gekap 150g Spek gebraai of salami of ham of gaar hoender Slaaisous 125 ml Cross en Blackwell mayonnaise (lae vet mayo kan ook gebruik word) 125 ml Kondensmelk (opsioneel) 125 ml Gewone joghurt, low fat 50 ml suurlemoensap 5 ml Mosterd sous sout en…

healthy meals food recipes diiner cooking Beat the afternoon slump at work with these amazing healthy snacks! We prepared a list of 15 energy boosting meals that are tasty and easy to prepare. Next time Veggie Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Snacks Recipes, Recipies, Delicious Recipes, Healthy Tasty Snacks

MURGPAMPOEN BROS VINGERS

Hierdie is die heerlikste om saam met burgers te bedien in plaas van aartappel skyfies. Hierdie vingers kan diepvet gebraai word of in die oond bebak word. Dit is geskik vir vegetariërs. My kinders geniet hierdie sommer so op die burger gepak. Ek hou van my vingers met my Ma se knoffelroom sousie. Gaan loer gerus by souse in die kantlyn. RESEP 250 Murgpampoentjies 2 Eiers 1 t Hoender speserye 1 k Koekmeel ½ k Mielieblom (maizena) ½ t Bakpoeier 300 g Broodkrummels - gedroog METODE 1. Sny die…

Hummingbird Cake I make this cake from a box you can use yellow cake or spice cake mix . Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Yummy Treats, Sweet Treats, Hummingbird Cake

Wortelkoek genot!

Hierdie wortelkoek het deur die jare heen van soveel hande in die familie verwissel en nooit enigsins verander nie. Dit bak perfek elke keer. Ek hou van 'n beslag met veelsydigheid, ek soek iets wat vir my, moontlik my rand kan rek en ook in kleiner porsies kan bedien. Daarom bak ek nie net koek met die beslag nie, maar bak ook muffins vir my gastehuis se ontbyt spyskaart. Verder vries die klaar gebakte produk ook baie goed vir die lang vakansies veral as jy jong kinders of studente tuis…

Vandag was ‘n dag vol verrassings. Ek het hierdie slaai die eerste keer by my Duitse skoonsus geëet jare gelede. So het ek die resep by haar gekry en soos die jare verby gegaan het, het ek nie dit in ‘n harde kopie aangeteken nie en die South African Recipes, Ethnic Recipes, Fried Rice, Pasta Salad, Salad Recipes, Potato Salad, Side Dishes, Cooking Recipes, Favorite Recipes

KRAKERIGE KOOLSLAAI

Vandag was ‘n dag vol verrassings. Ek het hierdie slaai die eerste keer by my Duitse skoonsus geëet jare gelede. So het ek die resep by haar gekry en soos die jare verby gegaan het, het ek nie dit in ‘n harde kopie aangeteken nie en die papiertjie het verlore geraak. Ek het maar so op gevoel die slaai gemaak maar daar was altyd ietsie kort. Vandag toe ek my rekenaar aansit kry ek ‘n FB inbus van Charmaine Louw met die presiese resep soos wat Christa dit vir my gegee het! Tot op die woord en…