Resepte
Collection by Lynette Herbert • Last updated 8 weeks ago
Afrikaanse resepte
"Baked Bean" slaai met pynappel.
Mieliekoekies
Klein tertjies met tamatie, feta en basiliekruid
SARIE
Varkribbetjie in die oond
Gegeurde Visvingergereg
Vis koekies
Karamel Amarula Sjokoladekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 …
BLOMKOOLTERT
RSG SE BLOMKOOLTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/blomkooltert.html Bestanddele 1 kop blomkool, gesnipper 2 blikkies suikermielies 1 eier ¼ koppie koekmeel 1 eetlepel botter 1 koppie cheddarkaas, gerasper knippie sout Metode Kook blomkool in soutwater tot sag. Gooi die water af. Voeg res van die bestanddele, behalwe die kaas, by Roer goed. Plaas dit in 'n vuurvaste tertbak. Strooi kaas oor. Bak teen 180 grade vir 30 minute. Dit is heerlik saam met braaivleis.
Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)
Baked Cauliflower and Cheese with Bacon
SARDYNE MET RYS - Food Lovers Recipes
1 pakkie hoender sop 500 ml kook water (50ml koue water en 450ml kookwater) 125 ml rys 1 blik sardyne in tamatiesous 1 eier geklits 10ml asyn 1 ui fyn gesny 1 tamatie fyn gesny Knippie droë timie 125 ml gerasperde kaas Voorverhit die oond op 180 Roer die sopmengsel in die koue water, maak […]