Beskuit

Collection by Lynette Engelbrecht

18 
Pins
Lynette Engelbrecht
Karringmelk beskuit - 'n fantastiese resep☆

Karringmelk beskuit - 'n fantastiese resep☆

Kruger Park Rusks
Sweet RecipesBaking RecipesAll BranButtermilk Recipes

Kruger Park Rusks

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG
South African DishesBaking TipsCooking RecipesJam Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

My RecipesSweet RecipesBaking RecipesCake RecipesSouth African Dishes

Karringmelkbeskuit - groot verskeidenheid resepte vir Karringmelkbeskuit:  LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG
South African DishesCake Roll RecipesButtermilk RusksRecipe Box

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…
South African DishesBaking RecipesBaking BreadsBaking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Old-fashioned aniseed rusks is the perfect recipe with . Find these and other recipes on EatOut

Old-fashioned aniseed rusks Recipe - EatOut

Old-fashioned aniseed rusks is the perfect recipe with . Find these and other recipes on EatOut

Karringmelkbeskuit, heerlik saam met lekker sterk koffie! / Buttermilk rusks

Karringmelkbeskuit – die basiese resep

Sarie

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met...
Fun DessertsCake RecipesQuick RecipesYummy RecipesGranny's Recipe

Vinnige mosbolletjies

Geniet hierdie geurige gebak net so warm uit die oond of gedroog as ’n versnapering saam met...

REGTE EGTE BOERE BESKUIT
Baking RecipesCake RecipesBread And Pastries

REGTE EGTE BOERE BESKUIT

Killer recipes: Buttermilk Rusks
Buttermilk RusksButtermilk RecipesSouth African DishesAfrica RecipesRecipe Box

Buttermilk Rusks

I know that quite a lot of people like Ouma's Rusks. I personally don't at all! This recipe my mom got from her gran. Once again, it's the best I've ever tasted - to the point where I don't eat rusks at all unless it's my moms. It is hard work so be warned but it's so worth it! Be careful of those extra kg's though, it's that good! 2.5kg self rising flour 12ml salt 10ml baking powder 3 eggs 500ml sugar 500ml oil or margarine 1.5L buttermilk Sift the flour. Add the salt and baking powder In a…

ongeveer 60 stukkies 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 750 ml (3 k) muesli 375 ml (1½ k) suiker 500 ml (2 k) karringmelk 250 ml (1 k) natuurlike jogurt 3 eiers 500 g (1 blok) botter, gesmelt Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, koeksoda en sout. 2. Roer muesli en suiker by tot goed gemeng. 3. Klits karringmelk, jogurt en eiers goed. 4. Roer gesmelte botter tot glad en voeg by karringmelkmengsel. Meng goed. 5. Voeg karringmelkmengsel by meelmengsel en meng goed met…
Baking RecipesCookie Recipes

Mueslibeskuit

ongeveer 60 stukkies Bestanddele 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...
South African DishesFavorite Recipes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...

Ontbytbeskuit met semelvlokkies, hawermout, sade, neute en nog meer. Een van die eerste kosfotos wat ek destyds geneem het in 2011, ter herrinnering aan my eens geliefde Fuji Finepix kamera.

Alles-in-een ontbytbeskuit

Toe ek www.thefoodfox.com begin skryf het, was ek groener as ‘n groentjie. Ek het absoluut niks geweet van die sogenaamde blogwêreld daar buite nie, wat nog te sê van fotografie, kosstilering of kr…

Soos met die resep vir karringmelkbeskuit, glo ek nie aan al die moeite van beskuit in bolletjies rol en in die pan pak nie. Dit is baie makliker om dit bloot as ’n brood te bak, en net netjies op …
Buttermilk RusksEthnic RecipesHard Bread

Maklike anysbeskuit

Soos met die resep vir karringmelkbeskuit, glo ek nie aan al die moeite van beskuit in bolletjies rol en in die pan pak nie. Dit is baie makliker om dit bloot as ’n brood te bak, en net netjies op te sny (verkieslik met ’n elektriese mes) wanneer dit uit die oond kom. Hier is…

SJOKOLADE BESKUIT
Chocolate BiscuitsFondant IcingBiscuit CookiesHealthy BakingBaking Recipes

SJOKOLADE BESKUIT